Skip to content
Glo die Bybel
2 Tim 3:16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer...
  • Tuis
  • Die Bybel
  • E-boeke
  • Skepping vs Evolusie
  • Wie is wie?
  • Bybel oor…
  • Aanhalings
  • Hulp
  • Wie is ons?

Etiket: Definisies

Kennis van revisie

2021-09-05 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Die NG Kerk en homoseksualiteit Laaste sê moet lê by Woord en kerk se belydenisskrifte (5 Sep 2021)…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Kousaliteit

2021-07-21 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kousaliteit, noodwendigheid of oorsaaklikheid, is die verwantskap tussen ’n gebeurtenis (die oorsaak) en ’n tweede gebeurtenis (die effek), waar die…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, kousaliteit, noodwendigheid, oorsaaklikheid

LGBTQIA+

2020-12-18 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Homoseksualiteit: vrae en antwoorde Anti-LGBTQIA vervolging Liefde is liefde The Return of the Gods (Jonathan Cahn) (2022) The…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, LGBTQIA Filed under: Definisies, LGBTQIA+

Liefde is liefde

Administrateur (Daniel) 2 Comments

Kyk ook: Die Bybel oor ware liefde vir God “Liefde is liefde” (Engels: “love is love”) is ’n slagspreuk wat…

Continue Reading →

Posted in: Homoseksualiteit Filed under: Definisies

Hamartiologie (die studie van sonde)

2020-11-24 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Hamartiologie is the studie van sonde. Hamartiologie handel oor hoe sonde ontstaan het, hoe dit die mensdom beïnvloed en wat…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Bestialiteit

2020-07-31 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Bestialiteit is om seks met diere te hê. Bestialiteit in die Bybel In die Bybel word die opdrag gegee om mense wat bestialiteit beoefen met…

Continue Reading →

Posted in: Ander, Definisies Filed under: bestialiteit, Definisies

Ontmitologisering

2020-05-02 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Wanneer daar gewoonlik van ontmitologisering in Bybelse terme gepraat word, word bedoel dat dinge soos Jesus se maagdelike geboorte, wonderwerke,…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Postmodernisme en Ontluikende kerk Filed under: Definisies, ontmitologisering

Sjibbolet

2020-03-30 Administrateur (Daniel) Leave a comment

In Rigters 12 word die woord Sjibbolet as ’n kodewoord gebruik: (5)Die manne van Gilead het die Jordaandriwwe na Efraim…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Meganiese inspirasie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Organiese inspirasie Met meganiese inspirasie word bedoel dat die Heilige Gees die teks van die Bybel woord vir woord…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, meganiese inspirasie, strooipopargument

Mutasie

2019-12-15 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Mutasies is doodeenvoudig DNS kopieerfoute. Wanneer DNS gekopieer word, word DNS wat foutiewelik gekopieer is, vernietig. Daar sluip soms egter…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Evolusie Filed under: Definisies, mutasie

King James Bybel

2019-10-27 Administrateur (Daniel) 8 Comments

Kyk ook: Geskiedenis van die Bybel Is Your Modern Translation Corrupt? Hoeveel integriteit het die Nuwe Testament? Oor verskillende Bybelvertalings…

Continue Reading →

Posted in: Die Bybel Filed under: Bybelvertalings, Definisies

Missionale kerk

2019-10-20 Administrateur (Daniel) 1 Comment

As jy “missionale kerk” hoor, laat dit jou dink aan die Engelse woord “mission”, wat sending beteken en sending beteken…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Voorwetenskaplik

2019-08-26 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onder liberale teoloë word dikwels na die Bybel en die Bybelskrywers as “voorwetenskaplik” verwys met die doel om die Bybel…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, voorwetenskaplik

Progressiewe openbaring

2019-06-20 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Progressiewe openbaring (Engels=”Progressive revelation“) is die idee dat God met tyd dinge in meer detail openbaar. Voorbeelde is: Lewe na…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Aas en omskakel

2019-06-19 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Argument uit stilte Beroep op outoriteit Strooipopargument Ad hominem Aas en omskakel (Engels=”Bait-and-switch“) is ’n skelm debatsmetode waar…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Skrifgesag

2019-06-15 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Skrifgesag en Skrifinterpretasie (Jan Louw) Die term skrifgesag (Engels=Biblical authority) dui op die mate waarin gebooie en leerstellings…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Historiese betroubaarheid Filed under: Definisies, skrifgesag

Natuurlike seleksie

2019-06-13 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Natuurlike seleksie (Engels=natural selection) is die proses waar dinge verander deur tyd as gevolg van die beginsel van “oorlewing van…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Spesie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

‘n Spesie of ras (Engels=“breed”) het later ontwikkel deur middel van natuurlike seleksie of teling deur mense. Byvoorbeeld alle honde…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Soort

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Soort (Engels=“kinds”): God het verskillende soorte diere en plante geskep aan die begin. Uit die verskillende soorte het spesies ontstaan.…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Metafisies

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Metafisika (Engels=Metaphysical) is die teenoorgestelde van “materialisme“. Dit het betrekking tot die transendente (buite die limiete van ervaring en kennis) of…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Megakronofiel

Administrateur (Daniel) Leave a comment

‘n Megakronofiel is iemand wat glo dat die heelal miljoene of miljarde jare oud is. Kyk ook Skeppingsleer Wat is…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Ideologie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

‘n Ideologie (Engels=Ideology) is ’n stel van bewuste en onbewuste idees wat ’n mens se doelwitte, verwagtinge en aksies vorm.…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Biomimiek

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Biomimiek (Engels=”biomimetics”) of biometrika is wanneer wetenskaplikes dinge uit die natuur kopieer. Daar is baie voorbeelde: Die studie van voëls…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Intelligente ontwerp

2019-06-08 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Hoekom glo ons in die bestaan van God? Ons unieke planeet aarde Waar kom God vandaan? Intelligente ontwerp…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Hipotese

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk Is evolusie ’n teorie of hipotese?

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Ewigdurende beweging

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Ewigdurende beweging (Engels=”perpetual motion”) is beweging wat 100% effektief is. Dus, indien ’n ewigdurende masjien eers in beweging gesit word,…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Onverminderbare kompleksiteit

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onverminderbare kompleksiteit (OK) (Engels=irreducible complexity (IC)) is ’n konseptuele toets vir intelligente ontwerpte komponente of stelsels. Daar word beweer dat…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Raamwerk hipotese

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die raamwerk hipotese (Engels=framework hypothesis) is die idee dat Genesis 1 nie letterlik gelees moet word nie maar as letterkunde.…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Teïstiese evolusie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Aanhalings – Is Evolusie en die Bybel versoenbaar? Evolusie en Bybel onversoenbaar Hoe evolusie werk en hoekom dit…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Skeppingsleer

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Skeppingsleer of kreasionisme (Engels=creationism) is die geloof dat God geskep het soos in Genesis 1 beskryf word. Dus glo skeppingsleerders/kreasioniste…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Sirkelredenasie

2019-06-06 Administrateur (Daniel) Leave a comment

‘n Sirkelredenasie (Engels=”circular reasoning“) is ’n logiese denkfout waar die persoon begin by die punt waar hy wil eindig. ’n…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Spesiale pleidooi

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Spesiale pleidooi (Engels=”special pleading“) is om ’n spesiale vergunning (gewoonlik met ’n klein waarskynlikheid) te maak as daar ’n geval…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Strooipopargument

Administrateur (Daniel) Leave a comment

‘n Strooipopargument (Engels=”Straw man argument“) is ’n skelm debatsmetode waar die persoon ’n argument stel soos hy dink of hoop…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Tropmentaliteit

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Tropmentaliteit is wanneer mense nie die feite vir hulleself nagaan nie, maar hulle opinies grond op die opinies van ander. Dit…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Uniformitarianisme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Ouderdom van die aarde Geologie Charles Lyell Uniformitarianisme of gelykmatigheid (Engels=”uniformitarianism“) is die teorie dat alle geologiese verskynsels…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, geologie, katastrofisme, uniformitarianisme

Antropiese beginsel

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die antropiese beginsel (Engels=”anthropic principle“) is die waarneming dat baie aspekte van die heelal ten minste die voorkoms gee dat…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Knoeifaktor

Administrateur (Daniel) Leave a comment

‘n Knoeifaktor (Engels=Fudge factor) is ’n faktor wat gebruik word wanneer die berekening nie ooreenstem met die werklikheid nie. Donkermaterie…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Koperniese beginsel

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Galileo Galilei Ons is in die middel Aanhalings – Kosmologie As van die bose Die Koperniese beginsel (Engels=Copernican…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, Koperniese beginsel

Naturalisme

2019-06-05 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Hoekom glo ons in die bestaan van God? Naturalisme (engels=naturalism of methodological naturalism) is die…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Materialisme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Hoekom glo ons in die bestaan van God? Materialisme (Engels=Materialism) is die teorie dat fisiese…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Soteriologie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Soteriologie is die studie wat handel oor redding. Christene glo dat jy slegs gered word deur geloof in Jesus Christus…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Skeptikus

Administrateur (Daniel) 1 Comment

‘n Skeptikus (meervoud=skeptici) is iemand wat aanvaarde oortuigings bevraagteken. Die woord skeptici word oorwegend gebruik om na ateïste te verwys.…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Tekskritiek

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Tekskritiek is die wetenskap wat verskillende metodes aanwend en verskillende manuskripte vergelyk om te soek na die beste oorspronklike teks.…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Selibaat

2019-06-04 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Ja vir homoseksualiteit mits jy selibaat bly? Selibaat verwys na ’n ongetroude status met seksuele onthouding, gewoonlik vanweë…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, selibaat

Promiskuïteit

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Promiskuïteit is die gebruik om seks te hê met verskillende seksmaats. Sinonieme: losbandig, egbreek, orgies, poliamorie Kyk ook Promiskuïteit (Wikipedia) Selibaat

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Postmodernisme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Postmodernisme is een van die belangrikste filosofiese uitgangspunte. Dit is dat dit ’n deug is om onseker te wees of…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, Postmodernisme, ruim huis

Pneumatologie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Pneumatologie is die studie van die Heilige Gees. Dit sluit gewoonlik die Heilige Gees as persoon en Sy werke in. Werke…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Ontluikende kerk

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Ontluikende Kerk: In Engels is dit “Emerging Church”. Dit het postmodernisme as teologiese aanslag (kyk ook die definisie van “Postmodernisme”).…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Nuwe era

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Nuwe era is die Afrikaans vir “New Age”. Dit is daardie godsdiens waar die mens weggedoen het met die persoonlike God…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Leviraatshuwelik

Administrateur (Daniel) Leave a comment

(Engels=Levirate marriage) ‘n Leviraatshuwelik is ’n verpligte huwelike van die broer van ’n kinderloos gestorwe man met dié se weduwee.…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Kuratorium

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die volgende verduideliking word gegee in terme van die NG Kerk se kuratorium: Die kuratorium van die NG Kerk is…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, NGK teologiese fakulteite/-studente Filed under: Definisies

Homoseksualiteit

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Homoseksualiteit is die onderwerp wat gaan oor selfdegeslagverhoudings (verhoudinge van dieselfde geslag). Dit kan ook “selfdegeslagaangetrokkenheid” of “homoseksuele oriëntering” genoem…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Evolusie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Evolusie en Bybel onversoenbaar Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie Probleme met evolusie Wat is…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Hermeneutiek

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Skrifgesag en skrifinterpretasie (Jan Louw) Eksegese Hermeneutiek is Bybelse uitlegkunde (HAT). Dit is die studie om te bepaal…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, hermeneutiek

Eksegese

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Hier volg ‘n paar definisies van eksegese: Eksegese is die vertolking of kritisiese interpretasie van ’n teks. Eksegese is die…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Ekklesiologie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Ekklesiologie is die studie of teologies-wetenskaplike bestudering van die kerk, die oorsprong van die Christendom, sy verhouding tot Jesus, sy rol…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, ekklesiologie

Sodomie

Administrateur (Daniel) 1 Comment

Sodomie is alle vorme van seks wat as “nie-reproduktief” gesien kan word. So sluit dit seks met diere, orale seks…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Postteïsme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Volgens postteïsme was teïsme (God as ’n Goddelike Persoon – “Die Here is my herder”…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, postteïsme

Apologetiek

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die Christelike apologetiek het ten doel om Christene toe te rus om verantwoording te kan doen vir wat en hoekom…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Doleansie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Doleer (Wikipedia) Doleansie 100 jaar gelede Nelis reageer op dolerende gemeentes (30 Sep 2020) Lys van NG gemeentes…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Doleansie Filed under: Definisies, doleansie

Politeïsme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Politeïsme is die teenoorgestelde van monoteïsme – die siening dat daar meer as een god…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Monoteïsme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Monoteïsme is die siening dat daar slegs een ware God is. Die Christelike godsdiens val hieronder,…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Deïsme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Deïsme is die oortuiging dat god/gode bestaan, maar nie met die werklikheid inmeng nie. God…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Teïsme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Teïsme is om aan God te dink as ’n persoonlike God wat ’n verhouding met…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Historiese kritiek

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Historiese kritiek of skrifkritiek is die oorkoepelende naam vir verskeie metodes van skrifhantering waar die teoloog homself die reg toeëien…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Historiese betroubaarheid Filed under: Definisies, historiese kritiek, skrifgesag

Gnostisisme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Gnostisisme is ’n mistieke godsdiens en filosofie wat elemente bevat van onder meer die okkultisme,…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Agnostisisme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Agnostisisme is die leer dat ’n mens niks omtrent God of die hiernamaals kan weet…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Eskatologie

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Chiliasme Wegraping Antichris Facebookgesprek oor eindtydsienings (21 Aug 2023) Eskatologie is die leer van die voleinding van die wêreld,…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Eskatologie Filed under: chiliasme, Definisies, eskatologie, wederkoms, wegraping

Panteïsme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes Panteïsme: (“Pan” = Alles, “teïsme” = God) Dit is die on-Bybelse siening dat “alles God…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Panenteïsme

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van -ismes “Pan” = Alles, “en” = in, “teïsme” = God God is in alles en alles…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Universalisme

2019-06-03 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Die NG Kerk en universalisme Lys van -ismes Sinkretisme Die Nuwe Testament oor redding Die Bybel oor die…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Universalisme Filed under: Definisies, universalisme

Lys van afkortings

2018-09-28 Administrateur (Daniel) 1 Comment

Kyk ook Kerklike Afkortings. AS = Algemene Sinode ASK = Algemene Sinodale kommissie ASM = Algemene Sinode moderamen ATLAS =…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, NG Kerk Filed under: Definisies

Wat is die Wêreldraad van Kerke?

2016-07-16 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Engels = “World Council of Churches“, afkorting “WCC” Webblad: www.oikoumene.org Die Wêreldraad van Kerke (WRK) is ’n wêreldwye organisasie met…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies, Wereldraad van kerke

Wat is rooiskuif?

2014-10-07 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Ons is in die middel! Ons unieke planeet aarde Ver-sterlig-jong-aarde-probleem Aanhalings – Kosmologie Quasar with enormous redshift found…

Continue Reading →

Posted in: Definisies, Kosmologie/Sterrekunde Filed under: Definisies

Woordeskat

2012-12-11 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die volgende is ’n lys van vertalings en definisies wat nie maklik bekombaar is nie en in hierdie webblad gebruik…

Continue Reading →

Posted in: Definisies Filed under: Definisies

Sleutelwoorde

2019-besluit Andrew Murrayprys André Bartlett Anton van Niekerk apartheid AS2023 Belhar Ben du Toit Bernhard Ficker Chris van Wyk Debatte Definisies Die Strand Ferdie Mulder Frits Gaum GKSA Henrietta Klaasing Hoffie Hofmeyr Hofsaak 2019 homoseksualiteit islam Jan Louw Jan Lubbe Jesus Johan Janse van Rensburg Johann Ernst Julian Muller Kairos Netwerk kerkskeuring Koinonia Sinode Louis Jonker Moreletapark morelexit Neels Jackson Nelis Janse van Rensburg NGK skeuring Nuwe Hervorming Peter Nagel Pieter Prinsloo Pleitskrif RSG ruim huis swaarkry Theo Danzfuss verdagmakery

Translate:

Kategorieë

Onlangse Bydraes

  • Bob Newhart – STOP IT! 2026-05-11
  • Depressie 2026-05-11
  • Kan ’n Christen sy redding verloor? 2026-05-01
  • Ander gelowe erken Jesus 2026-05-01
  • Boeddhisme 2026-05-01
  • Baha’i 2026-05-01
  • Zoroastrisme 2026-05-01
  • Droese 2026-05-01
  • Satanisme 2026-05-01
  • Aanhalings: Christelike geloof 2026-04-30
  • Sosialisme 2026-04-29
  • Joint Statement on Freedom Day:  Solidarity, Truth, Unity, and the Call to Repentance and Justice 2026-04-27
  • Die vier E’s wat die opstanding van Jesus bewys 2026-04-12
  • 4 Dinge waaroor die NG Kerk DWAAL 2026-03-26
  • Onderwyser van Secunda glo hy loop weer omdat God hom genees het 2026-03-24
  • Algemene openbaring vs spesiale openbaring 2026-03-06
  • Paulus se verskillende benadering tot Jode en Grieke 2026-03-01
  • Clem Marais 2026-02-26
  • Waardigheid met Ouderdom 2026-02-23
  • Jesus se geslagsregister 2026-02-23
  • Ring van Louis Trichardt 2026-02-21
  • ‘Die pad vorentoe is nie afskeiding óf parallelle strukture nie, maar volharding binne kerkverband’ – Vraag en antwoord met Ring van Louis Trichardt 2026-02-18
  • Die post-moderne self en die Imago Dei: ‘n Gereformeerd-teologiese analise van kontemporêr-progressiewe opvattings oor identiteit en menswaardigheid 2026-02-13
  • NGK en NHK se brief in sake GKSA opskorting van bande 2026-02-05
  • Reaksie op “Oop brief deur vroue in die GKSA” 2026-02-01
  • Die NGK en NHKA vra vir gesprek met GKSA 2026-01-30
  • In antwoord op brief van vroue in die GKSA oor VIDA 2026-01-28
  • Ope brief van vroue in die GKSA oor VIDA 2026-01-26
  • Dooie See-boekrolle 2026-01-25
  • Flavius Josephus 2026-01-25
  • Josua 2026-01-25
  • The “miracle” of Islam 2026-01-21
  • Het Hiskia se gebed God se gedagte verander? 2026-01-17
  • GKSA stel ultimatum aan gemeentes met vroue in die amp 2026-01-10
  • Teenstrydighede in die Koran 2026-01-01
  • Shirk 2026-01-01
  • Hiskia 2025-12-26
  • RC Sproul se gemeente skeur van die PCA 2025-12-25
  • Jakobus oor die gelowige gebed 2025-12-21
  • Healing begins with the sanctification of the heart (MK Strydom) 2025-12-21
  • Kla jou moeder aan (Johan Janse van Rensburg) 2025-12-21
  • Wat moet ons sê van gemeentes wat nie doleer nie? 2025-12-20
  • Verander God van gedagte? 2025-12-17
  • Jona 2025-12-17
  • Antropomorfisme, Antropopatisme en Teopatie 2025-12-14
  • Verklaring oor Palestina en Israel: ‘n Oproep om Apartheid, Besetting en Strafloosheid in Palestina en Israel te Beëindig 2025-12-07
  • Geskiedenis van Israel 2025-12-03
  • Dartmouth Scar-eksperiment 2025-11-26
  • Waar twee of drie in my Naam saam is… 2025-11-25
  • Gift of the Givers 2025-11-20
Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie
Copyright © 2026 Glo die Bybel — Scribbles WordPress theme by GoDaddy
Translate »