Teïstiese evolusie

Teïstiese evolusie is die geloof dat God evolusie gebruik het om te skep. Ten spyte daarvan glo teïstiese evolusioniste gewoonlik in makro-evolusie. Hulle erken dat God ’n definitiewe rol in die skepping gespeel het, maar my ervaring is dat hulle redelik vaag is daaroor. Hulle sal tipies glo dat die ontstaan van materie en die eerste lewe nie sonder God kon gebeur het nie.

Wetenskaplike probleme

Hulle glo in die spontane vermeerdering van genetiese inligting om verskillende soorte tot stand te bring. Dit is egter nog nooit waargeneem nie (kyk Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie).

Teologiese probleme

Teïstiese evolusioniste sit met heelwat teologiese probleme waaronder die volgende die belangrikste is:

  • Die sondeval is die rede hoekom Jesus aan die kruis moes sterf. Dit raak moeilik om die sondeval met evolusie te versoen. Hulle moete byvoorbeeld glo dat daar dood voor die sondeval was.
  • Hulle ontken dat die sondvloed wêreldwyd

Vir meer hieroor, kyk Het God evolusie gebruik om te skep, is Genesis 1-11 in ballingskap geskryf en was die sondvloed werklik ’n globale vloed?

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui