Kyk ook:
Kyk ook KOMMENTAAR onderaan.
*******
NG Kerk eis binne 48 uur verskoning van Bethulie-predikant | Netwerk24
Kaydene Davids
Netwerk24
Donderdag, 26 November 2026
’n Dominee van Bethulie het 48 uur om ’n openbare verskoning aan die NG Kerk aan te bied nadat die kerk se prokureurs hom in ’n aanmaningsbrief daarvan beskuldig dat hy die media as ’n drukmiddel teen die kerk gebruik het.
’n Deel uit die brief lui dat ds. Rheinier Nel die media, veral Netwerk24, as ’n indirekte middel gebruik om die kerk te intimideer, te teister en onbehoorlike druk op die kerk uit te oefen.
{Lees verder op Netwerk24}
Kommentaar
Daniel Louw
Die volgende artikels is in die prokureurs se aanmaningsbrief gebruik:
- ‘Dominee bestook ons met e-posse, WhatsApps’: NG Kerk vra hofbevel (15 Nov 2026, Johan Eybers, Rapport)
- NGK vra uitsetting van leraar, sy ondersteuners: Basta! sê gemeente (20 Nov 2026, Kaydene Davids, Netwerk24)
- Dominee: Sinode wil my soos ’n plakker laat lyk in my eie pastorie (22 Nov 2026, Johan Eybers, Rapport)