Ewigdurende beweging

Ewigdurende beweging (Engels=”perpetual motion”) is beweging wat 100% effektief is. Dus, indien ’n ewigdurende masjien eers in beweging gesit word, sal dit vir ewig beweeg sonder dat dit nodig is om energie tot die sisteem by te voeg.

In praktyk is dit egter nie moontlik nie. Alle beweging het verliese soos hitte en klank wat die beweging sal vertraag en keer dat dit vir altyd beweeg.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui