Nuwe era

Nuwe era is die Afrikaans vir “New Age”. Dit is daardie godsdiens waar die mens weggedoen het met die persoonlike God aan Wie hy verantwoording verskuldig is; daardie godsdiens waar hy vir hom ’n nuwe god – die god van die panenteïsme – gekry het, met wie hy nou deur meditasie en mistisisme kan kontak maak. Uiteindelik wil hy ook in dié god “opgaan” en so self god word. Die Nuwe Hervorming Netwerk sluit grotendeels hierby aan.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui