Raamwerk hipotese

Die raamwerk hipotese (Engels=framework hypothesis) is die idee dat Genesis 1 nie letterlik gelees moet word nie maar as letterkunde. Dus is Genesis 1 nie ’n weergawe van wat werklik gebeur het nie, maar eerder ’n raamwerk waarin God ons leer oor Homself en Sy skepping.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui