Historiese kritiek

Historiese kritiek of skrifkritiek is die oorkoepelende naam vir verskeie metodes van skrifhantering waar die teoloog homself die reg toeëien om die teks self te bevraagteken. Hier gaan dit nie oor ’n soeke na die oorspronklike teks nie, maar oor ’n bevraagtekening van die teks self. Wat byvoorbeeld duidelik in die Bybel as geskiedenis en werklike gebeure beskryf word, se akkuraatheid en waarheid word bevraagteken.

Historiese kritiek is nie ’n goeie praktyk om met die Bybel om te gaan nie omdat die menslike verstand as hoogste gesag geag word bo die Bybel.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui