Lys van afkortings

Kyk ook Kerklike Afkortings.

  • AS = Algemene Sinode
  • ASK = Algemene Sinodale kommissie
  • ASM = Algemene Sinode moderamen
  • ATLAS = Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake
  • ATR = Algemene Taakspan Regte
  • APK = Afrikaanse Protestantse Kerk (hulle het weggebreek van die NGK oor politieke redes)
  • EI = Evangeliese Inisiatief
  • EU = Eietydse uitleg
  • GKSA = Gereformeerde kerk
  • KJV = Kommissie vir Jeug en Verbondsonderrig
  • NHKA = Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • NGB = Nederlandse geloofsbelydenis
  • NGK = NG Kerk
  • NGKA = NG Kerk in Afrika (die swart kerk, deel van die NGK familie)
  • NGSK = NG Sendingkerk
  • NT = Nuwe Testament
  • SBK = Sinodale Begrotingskommissie
  • SGV = Selfdegeslagverhoudings (homoseksuele verhoudings)
  • SKOK = sinodale kerkordekommissie
  • STLAS = Sinodale Taakspan Leer en Aktuele Sake
  • RC = Reformed church (die Indiër kerk, deel van die NGK familie)
  • URCSA = United Reformed church of South Africa (VGK se voorgestelde nuwe naam van nuwe kerk na die NGK en die VGK saamgesmelt het)
  • VGK = Verenigde gereformeerde kerk (die kleurlingkerk, deel van die NGK familie)

1 thought on “Lys van afkortings”

  1. Die beskrywing wat by die APK gegee word, is baie verskraal en mag dalk eensydig wees. ’n Meer billike bekrywing sal wees:
    (hulle het weggebreek van die NGK oor Skrifbeskoulike redes wat o.a. in die politiek en kerklike politiek van die 1980’s na vore gekom het)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui