Missionale kerk

As jy “missionale kerk” hoor, laat dit jou dink aan die Engelse woord “mission”, wat sending beteken en sending beteken om die Evangelie aan ander te gaan verkondig.

Dit is egter hoegenaamd nie waarvoor die missionale kerk staan nie. “Missionale kerk” beteken glad nie “sendinggerigte” kerk nie. Die missionale kerk gaan meer daaroor om op sosiale en maatskaplike vlak ’n verskil in die wêreld te maak. Volgens Nelis Janse van Rensburg is vier belangrike aspekte van missionaliteit: roeping, spiritualiteit, geregtigheid en diens (kyk ook Die missionale kerk-gedagte sit die pot mis).

Dit is dan ook die rede hoekom universaliste geensins ’n probleem het om ’n missionale kerk aan te hang nie.

Kyk ook

1 thought on “Missionale kerk”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui