Materialisme

Materialisme (Engels=Materialism) is die teorie dat fisiese materie die enigste werklikheid is en dat alles, insluitende denke, gevoel, verstand en wil, verduidelik kan word in terme van materie en fisiese verskynsels. Dus is dit die vooropgestelde idee dat daar nie ’n God is, want God en wonderwerke kan nie met materie verklaar word nie.

Kyk byvoorbeeld na Richard Lewontin se aanhaling in Aanhalings – Evolusie ’n geloof/Wetenskap nie objektief:

‘We take the side of science in spite of the patent absurdity of some of its constructs, in spite of its failure to fulfill many of its extravagant promises of health and life, in spite of the tolerance of the scientific community for unsubstantiated just-so stories, because we have a prior commitment, a commitment to materialism … that materialism is an absolute, for we cannot allow a Divine Foot in the door.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui