Selibaat

Selibaat verwys na ’n ongetroude status met seksuele onthouding, gewoonlik vanweë ’n godsdiensbelofte of -oortuiging. Byvoorbeeld, volgens die Bybel moet ongetroude mense selibaat leef (kyk Die Bybel oor seks voor die huwelik).

Hierdie term word ook gebruik in die homoseksuele debat. Behoudendes glo dat persone met ’n selfdegeslagaangetrokkenheid, selibaat moet bly.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui