Koinonia konferensie 2026: Die kerk skeur: wat nou?

Kyk ook:

Tema: Die kerk skeur: wat nou?

Datum: 8 Oktober 2026

Plek: Afriforum teater, Brooklyn, Pretoria

Program

  • 9:00 – 9:30 Opening
  • 9:30 – 11:00 Die Here praat (prof Henk Stoker)
  • 11:00 – 11:30 Verversingpouse
  • 11:30 – 13:00 Die Here regeer (dr Johann Ernst)
  • 13:00 – 14:00 Middagete
  • 14:00 – 15:30 Die Here versorg (dr Anton Knoetze)
  • 15:30 – 16:00 Geloofsverklaring en afsluiting

Video-opnames

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui