Strooipopargument

‘n Strooipopargument (Engels=”Straw man argument“) is ’n skelm debatsmetode waar die persoon ’n argument stel soos hy dink of hoop sy opponent redeneer, terwyl die opponent nie so redeneer nie, en dan word die gewaande argument afgeskiet.

‘n Voorbeeld van ’n strooipopargument sou wees:

  • Skeppingsleerders glo mos dat die aarde plat is en op pilare staan.
  • Ons weet mos dit is nie waar nie.
  • Daarom kan ons nie die Bybel soos skeppingsleerders letterlik lees nie.

(Terloops, om hierdie argument te weerlê, kyk Verkondig die Bybel dat die aarde plat is?)

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui