Wat is die wêreldraad van kerke?

Die Wêreldraad van Kerke (WRK) is ’n wêreldwye organisasie met die oorspronklike doel om christelike kerke te verenig. Vandag het die doel egter verander om eerder die mensdom te verenig. Die probleem hiermee is dat dit universalisme tot gevolg het. Kyk byvoorbeeld die volgende artikels op hulle webblad wat dit bevestig:

Kyk ook:

Die WRK en die NGK

Die NGK het weer in 2016 lid geword van die WRK. Kyk die volgende artikels wat hieroor handel:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui