Tekskritiek

Tekskritiek is die wetenskap wat verskillende metodes aanwend en verskillende manuskripte vergelyk om te soek na die beste oorspronklike teks. Dit het die hoogste waardering vir die oorspronklike teks en sy betekenis. Dit word algemeen gebruik om Bybelvertalings op te stel (in teenstelling met historiese kritiek).

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui