Naturalisme

Naturalisme (engels=naturalism of methodological naturalism) is die vooropgestelde idee dat daar geen God is nie. Daar word aangeneem dat die prosesse wat die werking van verskynsels verduidelik, die enigste ding is wat gebruik kan word om die oorsprong van die verskynsel te verklaar. Kyk Up with Catastrophism!. Evolusie is ’n voorbeeld daarvan:

  • Biologiese evolusie: Daar word aanvaar dat daar nie ’n God was wat al die verskillende diersoorte geskep het nie en daarom word die verskillende soorte probeer verklaar deur prosesse wat vandag waargeneem word.
  • Kosmologiese evolusie: Daar word aanvaar dat God nie ’n aandeel daarin gehad het op sterre en planete te skep nie en daarom word daar probeer om verklaar hoe sterre en ander hemelliggame vanself kon gebeur het.
  • Geologiese evolusie: Die aanname word gemaak dat bv Noag se vloed nie werklik gebeur het nie en geologie word probeer verklaar vanuit lang tydperke slegs deur prosesse wat ons vandag sien.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui