Homoseksualiteit

Homoseksualiteit is die onderwerp wat gaan oor selfdegeslagverhoudings (verhoudinge van dieselfde geslag). Dit kan ook “selfdegeslagaangetrokkenheid” of “homoseksuele oriëntering” genoem word.

Homoseksuele persoon/oriëntering: Mense met ’n selfdegeslagaangetrokkenheid. Dit beteken nog nie dat die persoon homoseksualiteit beoefen nie (dat hy in ’n verhouding is met iemand van dieselfde geslag).

Homoseks: Mense van dieselfde geslag wat homoseksualiteit beoefen. Volgens die Bybel is homoseks sonde. ’n Homoseksuele persoon of iemand met ’n selfdegeslagaangetrokkenheid is nie opsig self sondig nie. Dit word eers sonde wanneer so ’n persoon homoseksualiteit beoefen.

Homoseksuele verhouding of selfdegeslagverhouding: ’n Verhouding tussen (twee) mense van dieselfde geslag. Die verhouding sluit (gewoonlik) homoseks in.

Die Bybel is op ten minste vyf plekke baie duidelik oor homoseksualiteit:

  1. Levitikus 18:22
  2. Levitikus 20:13
  3. Romeine 1:27
  4. 1 Korintiërs 6:9-10
  5. 1 Timoteus 1:9-10

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui