Piet Meiring

Prof Piet Meiring was verbonde aan die teologiese fakulteit van die Universiteit van Pretoria.

Hy het baie agting gehad vir Desmond Tutu wat ‘n universalis was.

Hy was ook deel van die werkgroep oor intergodsdienstige verhoudings vir die Algemene Sinode van die NG Kerk in 2023. Kyk Agenda, paragraaf “5. OPDRAG OOR INTERGODSDIENSTIGE VERHOUDINGS: VORDERINGSVERSLAG”, bladsy 60.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui