Skip to content
Glo die Bybel
2 Tim 3:16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer...
  • Tuis
  • Die Bybel
  • E-boeke
  • Skepping vs Evolusie
  • Wie is wie?
  • Bybel oor…
  • Aanhalings
  • Hulp
  • Wie is ons?

Etiket: Debatte

Debat oor evolusie in Rapport 2020

2020-08-23 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lewendige Kerkdebat in BEELD Nov-Des 2012 Lys van debatte Solidariteit het ’n paneelbespreking vir onderwysers georganiseer om skeppingsleer…

Continue Reading →

Posted in: Debatte en Kommentare, Evolusie in die media Filed under: Debatte

Fanie Snyman moeg vir verdagmakery

2019-06-12 Administrateur (Daniel) 1 Comment

Kyk ook: Die NG Kerk en homoseksualiteit Opsomming: Moreletapark oorweeg losmaking (2019) Moreletapark Persverklaring 7 Mei 2019 (Morelexit) Die Trojaanse…

Continue Reading →

Posted in: NGK teologiese fakulteite/-studente Filed under: Debatte, Fanie Snyman, morelexit

Gesprek oor evolusie 2014

2016-07-20 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Hoe evolusie (en liberalisme) mense se geloof beïnvloed Evolusie en Bybel onversoenbaar Hoe evolusie werk en hoekom dit…

Continue Reading →

Posted in: Debatte en Kommentare, Evolusie-Bybel versoening Filed under: Debatte

Gesprekke op Facebook oor homoseksualiteit

2015-07-01 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van Debatte 2015 NGK homoseksuele besluit Die Bybel oor homoseksualiteit Wie is Jean Oosthuizen? Wie is André…

Continue Reading →

Posted in: Homoseksualiteit Filed under: Debatte

Neels Jackson se Facebookplasing oor Belhar

2014-11-02 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Afgevaardiges na Oostelike Sinode pleeg laakbare vertrouensbreuk met hulle gemeentes Kan ’n sinode-afgevaardigde op grond van die presbiteriële…

Continue Reading →

Posted in: Belharbelydenis Filed under: Debatte

Facebookdebat oor Belhar en NGK-leiding

2014-08-17 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Nelus Niemandt Ben du Toit Gerhard Bothma Julian Müller Somerset Morkel het die artikel Belhar – ’n Futiele…

Continue Reading →

Posted in: Belharbelydenis Filed under: Debatte, ruim huis

Debat oor ouderdom van aarde 2014

2014-03-29 Administrateur (Daniel) 1 Comment

Kyk ook: Ouderdom van die aarde Lys van debatte Hoekom is daar soveel wetenskaplikes wat aan evolusie glo? Die volgende…

Continue Reading →

Posted in: Evolusie-Bybel versoening Filed under: Debatte, versoen

Debat met Klaas oor evolusie

2013-11-25 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Hier volg ’n e-pos gesprek/debat tussen my (Daniel Louw) en Klaas (skuilnaam) van 19 November 2009 tot 6 Desember 2009.…

Continue Reading →

Posted in: Evolusie-Bybel versoening Filed under: Debatte

Debat oor aarde se oorsprong

2013-11-19 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die volgende debat het op Facebook plaasgevind na ’n plasing deur Hennie Mouton. “Abraham” is ’n skuilnaam om die persoon…

Continue Reading →

Posted in: Ouderdomme en Radiometriese Datering Filed under: Debatte

Radiokanseldebat: Ouderdom van die aarde

2013-11-12 Administrateur (Daniel) 1 Comment

Kyk ook: Ouderdom van die aarde Wie is Hennie Stander? Op Vrydag, 8 November 2013 het Radiokansel ’n debat aangebied…

Continue Reading →

Posted in: Ouderdomme en Radiometriese Datering Filed under: Debatte, Hennie Stander

Debat met dosent van SA universiteit

2013-09-28 Administrateur (Daniel) 1 Comment

Kyk ook: Lys van debatte Die volgende e-pos debat het in September 2013 plaasgevind tussen Daniel Louw en ’n dosent…

Continue Reading →

Posted in: Evolusie-Bybel versoening Filed under: Debatte

Debat met fisioloog

2013-09-08 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die volgende e-pos debat was tussen Daniel Louw en iemand met ’n fisiologie-agtergrond. Fisiologie is die wetenskaplike studie oor die…

Continue Reading →

Posted in: Genetika, natuurlike seleksie en mutasies Filed under: Debatte

Debat met fisikus oor oerknal

2013-09-07 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van debatte Debat oor kosmologie en die ouderdom van die aarde Kommentaar op prof Harm Moraal se…

Continue Reading →

Posted in: Kosmologie/Sterrekunde Filed under: Debatte

NGK/Facebook debat oor hemelvaart

2013-05-20 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die volgende debat oor hemelvaart is van die NG Kerk se facebook-blad gekopieer.   ****** NG Kerk 9 Mei om…

Continue Reading →

Posted in: Die persoon van Jesus Filed under: Debatte

NGK/Facebook debat oor Nelus se Dagbreekonderhoud

2013-05-18 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Nelus Niemandt Die volgende het op 5 Mei 2013 om 19:01 op NGK Facebook verskyn na aanleiding van…

Continue Reading →

Posted in: NG Kerk Filed under: Debatte, ruim huis

Debat oor kosmologie en die ouderdom van die aarde

2013-03-10 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Ouderdom van die aarde Hier volg ’n debat (Januarie en Februarie 2010) tussen Daniel en Piet (Piet is…

Continue Reading →

Posted in: Kosmologie/Sterrekunde Filed under: Debatte

Lewendige Kerkdebat in BEELD Nov-Des 2012

2012-12-22 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Debat oor evolusie in Rapport 2020 Lys van debatte Lewendige Kerkdebat  in BEELD November-Desember 2012 Hierdie debat het…

Continue Reading →

Posted in: Debatte en Kommentare, Evolusie in die media, Postmodernisme en Ontluikende kerk Filed under: Debatte, ruim huis

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor Satan in die Ou Testament (nav Gerda de Villiers se artikel)

2012-07-24 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Wie is Gerda de Villiers? Die Bybel oor die duiwel/Satan Kerkbode http://www.facebook.com/kerkbode/posts/326953350732974 24 Julie 2012 ‎”Satan as persoon,…

Continue Reading →

Posted in: Die bose/duiwel Filed under: Debatte

Om te oordeel of nie

2012-07-07 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Op facebook/kerkbode is die volgende gesprek gevoer by http://www.facebook.com/kerkbode/posts/313901828676911: Kyk ook: Die Bybel oor Oordeel Judge not? Don’t be confused…

Continue Reading →

Posted in: Oordeel Filed under: Debatte

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor Job en evolusie

2012-06-20 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Wie is Annari du Plessis? Wie is Hennie Mouton? Wie is Henrietta Klaasing? Wie is Daniel Louw? Wie…

Continue Reading →

Posted in: Debatte: Skepping/evolusie/Ateïsme Filed under: Debatte

Bespreking van Ontluikende Kerk op strokiesnet/ngkerk

2012-04-25 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Op http://www.facebook.com/NGKerk/posts/311284392274953 het onderstaande verskyn.   Dis weereens oor die sogenaamde ontluikende kerkbeweging. Onder andere gee “teoloog” en ontluikende kerkaanhanger Cobus…

Continue Reading →

Posted in: Postmodernisme en Ontluikende kerk Filed under: Debatte

Verdere reaksies op homoseksualiteit-inligtingseminaar by NG Doornkloof

2012-04-23 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Seminaar wat gays ‘genees’: Kerk stem nie in Die homoseksualiteit-inligtingseminaar wat by NG Doornkloof op 21 April 2012…

Continue Reading →

Posted in: Homoseksualiteit Filed under: Debatte

Wie val wie aan en waarom die swye oor essensiële kwessies?

2012-03-16 Jan Louw Leave a comment

Kyk ook: Wie is Nelus Niemandt? Wie is Johann Ernst? Wie is Jan Louw? Lys van debatte Niemandt se aanvallende…

Continue Reading →

Posted in: NG Kerk Filed under: Debatte

Moderator ontmasker “aanstootlike leuens” (Facebook)

2012-03-11 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Wie is Nelus Niemandt? Wie is Wynand Louw? Moderator ontmasker ‘aanstootlike leuens’ (Kerkbode voorblad) Ope brief aan Prof…

Continue Reading →

Posted in: NG Kerk Filed under: Debatte

Dwaling of verdagmaking in die NG Kerk

2012-03-09 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderstaande 3 plasings met hul kommentare het op facebook/kerkbode verskyn. Dit is opgevolg deur prof. Nelus Niemandt se ernstige aanval…

Continue Reading →

Posted in: NG Kerk Filed under: Debatte, verdagmakery

Debat op strokiesnet/kerkbode oor die Bybel en homoseksualiteit (begin deur Ralph Barnard)

2012-03-07 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van debatte Ralph Barnard is die skrywer van een van die nuutste boeke in Suid-Afrika oor gays…

Continue Reading →

Posted in: Homoseksualiteit Filed under: Debatte

Bespreking van NG-besluit oor Skrifgesag op strokiesnet/NGKerk

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderstaande het op facebook/NGKerk verskyn — kyk http://www.facebook.com/NGKerk/posts/10151365162305001. Let daarop dat daar verwys word na Somerset Morkel se kommentare, maar…

Continue Reading →

Posted in: Skrifbeskouing Filed under: Debatte

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor homoseksualiteit (begin deur ’n skolier)

2012-02-29 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderstaande is deur ’n graad 11-skolier op facebook/kerkbode geplaas.  Hy het gelukkig geweet wat die waarheid is, en hom nie…

Continue Reading →

Posted in: Homoseksualiteit Filed under: Debatte

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor Jesus se Godheid

2012-02-28 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Ds. Stefaan de Jager het onderstaande plasing op facebook/kerkbode gedoen. Kyk hoe dominees Albert Cruywagen en Renier Lourens aanvanklik die…

Continue Reading →

Posted in: Die persoon van Jesus Filed under: Debatte

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor die Bybel, ouderdomme en evolusie

2012-02-27 Administrateur (Daniel) 1 Comment

Onderstaande is deur Kerkbode op facebook/kerkbode geplaas – kyk by http://www.facebook.com/kerkbode/posts/339254072779986 vir die oorspronklike. Kerkbode ‎ “Dit is sinloos om vol te…

Continue Reading →

Posted in: Evolusie Filed under: Debatte

Plasing op strokiesnet/kerkbode oor evolusie en die Bybel

2012-02-21 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderstaande is geplaas op facebook.com/kerkbode/posts/377434815618483 maar die kommentare het nie eintlik die onderwerp, naamlik dat die Bybel evolusie weerspreek, bespreek nie.…

Continue Reading →

Posted in: Evolusie Filed under: Debatte

Gesprek oor lyding, en getuienisse, op strokiesnet/kerkbode

Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderstaande is een van die beste gesprekke wat nog op www.facebook.com/kerkbode plaasgevind het. Die oorspronklike is op http://www.facebook.com/kerkbode/posts/374747165887248 Stefaan de Jager…

Continue Reading →

Posted in: Hiernamaals/geestelike werklikheid Filed under: Debatte

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor die ontstaan van Genesis (2)

2012-02-16 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderste plasing is op facebook/kerkbode by http://www.facebook.com/kerkbode/posts/370262972986232 Kerkbode Adam en Atrahasis. ’n Verdere bydrae oor die verhouding tussen die Ou…

Continue Reading →

Posted in: Historiese betroubaarheid Filed under: Debatte

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor die ontstaan van Genesis (1)

2012-02-08 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderste plasing is op facebook/kerkbode by http://www.facebook.com/kerkbode/posts/233690876719725 Die kommentare bevat heelwat goeie inligting, ook oor ander gedeeltes soos Eksodus, en…

Continue Reading →

Posted in: Historiese betroubaarheid Filed under: Debatte

Gesprek op strokiesnet/ngkerk oor die 2004-Skrifgesagbesluit

2012-01-27 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderstaande is op facebook/ngkerk deur dr. Ben du Toit geplaas. Die kommentare was maar min, maar het later op ’n…

Continue Reading →

Posted in: NG Kerk besluite en verslae Filed under: Debatte

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor Jesus Christus

2012-01-20 Administrateur (Daniel) Leave a comment

As enigiemand gedink het dat Wie Jesus was en/of is nie eintlik op die NG Kerk se webwerf teenstrydige standpunte…

Continue Reading →

Posted in: Die persoon van Jesus Filed under: Debatte

Bybel is gewildste boek in Noorweë (en Facebook gesprek)

2012-01-10 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Bybel is gewildste boek in Noorweë 2012-01-09 21:50 (Van Beeld gekopieer.) Leopold Scholtz Den Haag. – In Noorweë is dit…

Continue Reading →

Posted in: Die Bybel Filed under: Debatte

NG Kerk sê nee vir gay vrou as predikant

2011-11-30 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: 2007 NGK homoseksuele besluit (die laaste amptelike NGK besluit) Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Hoogs waarskynlik nav…

Continue Reading →

Posted in: Homoseksualiteit Filed under: Debatte

Gesprek met Danie Mouton, Nelus Niemandt en ander op strokiesnet/kerkbode

2011-10-27 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Die volgende gesprek het plaasgevind op www.facebook.com/kerkbode Let daarop dat Danie Mouton namens Kerkbode skryf. Barend Nel en Rudolph Scharneck…

Continue Reading →

Posted in: NGK Sinodes Filed under: Debatte

Debat oor evolusie op Pretoria-Noord Hoërskool se webblad

2011-10-05 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Onderstaande debat het op Pretoria-Noord Hoërskool (PNHS) se webblad http://www.facebook.com/groups/2381610030/ plaasgevind. Dit het gebeur nadat ek my boek “Verken Lewenswetenskappe verder…

Continue Reading →

Posted in: Debatte: Skepping/evolusie/Ateïsme Filed under: Debatte

Aktuarius verduidelik hantering van doopgesprek

2011-08-16 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Wie is Gideon Aggenbag? Wie is Johann Ernst? Gekopieer vanaf Kerkbode. *********** Aktuarius verduidelik hantering van doopgesprek Die…

Continue Reading →

Posted in: NGK Doop Filed under: Debatte

Ek kies steeds die kerk (Neels Jackson)

2011-05-25 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Wie is Neels Jackson? Waarheen gaan Jesus terugkeer? (Sakkie Spangenberg) Spangenberg se weergawe van kerklike standpunte is simplisties…

Continue Reading →

Posted in: NG Kerk Filed under: Debatte

Fluit-fluit, is die NG Kerk dalk uit, vra Frits Gaum

2011-03-13 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Die Nuwe Testament oor redding Rob Bell se Noomas Hierdie is die eerste artikel van ’n mediadebat (Rapport)…

Continue Reading →

Posted in: Postmodernisme en Ontluikende kerk Filed under: Debatte, Johan Janse van Rensburg

Debat oor skepping en evolusie op Kerkbode-aanlyn vanaf Februarie tot Mei 2011

2011-03-06 Hennie Mouton Leave a comment

Debat oor skepping en evolusie op Kerkbode-aanlyn vanaf Februarie tot Mei 2011 Kliek hier vir ’n debat tussen Louis (met…

Continue Reading →

Posted in: Debatte: Skepping/evolusie/Ateïsme Filed under: Debatte

Bible debate between Carel-J and Andries

2011-02-16 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Hier volg ’n debat oor die uitvoerbaarheid van Noag se ark. Daar word spesifiek klem gelê oor die kwessie hoe…

Continue Reading →

Posted in: Debatte: Skepping/evolusie/Ateïsme Filed under: Debatte

Hennie Mouton, Francis Thackeray en Mail & Guardian

2010-07-30 Hennie Mouton Leave a comment

Kyk ook: Wie is Jurie van den Heerver? Onderstaande is ’n reeks e-pos-kommunikasies wat tussen ’n joernalis van Mail &…

Continue Reading →

Posted in: Debatte: Skepping/evolusie/Ateïsme Filed under: Debatte

Lys van Debatte

2010-07-24 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Hier volg ’n lys van debatte oor verskillende onderwerpe. Debatte wen selde iemand oor na die ander kant, maar dit…

Continue Reading →

Posted in: Debatte en Kommentare Filed under: Debatte

Izak du Plessis se afskeidsboodskap en debat met Henk/Hennie

2010-06-05 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Wie is Izak du Plessis? Debat: Daniel Louw vs Hennie (Henk) Die debat het begin op Izak du…

Continue Reading →

Posted in: Postmodernisme en Ontluikende kerk Filed under: Debatte

Teoloë kap König oor sy nuwe boek

2009-04-08 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Wie is Adrio König? Wie is Andries van Aarde? Wie is Ben du Toit? Wie is Julian Müller?…

Continue Reading →

Posted in: Die persoon van Jesus Filed under: Debatte

No Proof for Evolution?

2008-12-31 Administrateur (Daniel) Leave a comment

Kyk ook: Lys van debatte In Desember 2008 was ek eenkeer in ’n debat met ’n ateïs, Renier. Jy kan…

Continue Reading →

Posted in: Debatte: Skepping/evolusie/Ateïsme Filed under: Debatte

Sleutelwoorde

2019-besluit Andrew Murrayprys André Bartlett Anton van Niekerk apartheid AS2013 AS2023 Ben du Toit Bernhard Ficker Chris van Wyk Debatte Definisies Die Strand Ferdie Mulder Frits Gaum GKSA Henrietta Klaasing Hoffie Hofmeyr Hofsaak 2019 homoseksualiteit islam Jan Louw Jan Lubbe Jesus Johan Janse van Rensburg Johann Ernst Julian Muller Kairos Netwerk kerkskeuring Koinonia Sinode Louis Jonker Moreletapark morelexit Neels Jackson Nelis Janse van Rensburg NGK skeuring Nuwe Hervorming Pieter Prinsloo Pleitskrif RSG ruim huis Sinode Goudland swaarkry Theo Danzfuss verdagmakery

Translate:

Kategorieë

Onlangse Bydraes

  • Algemene openbaring vs spesiale openbaring 2026-03-06
  • Paulus se verskillende benadering tot Jode en Grieke 2026-03-01
  • Clem Marais 2026-02-26
  • Waardigheid met Ouderdom 2026-02-23
  • Jesus se geslagsregister 2026-02-23
  • Ring van Louis Trichardt 2026-02-21
  • ‘Die pad vorentoe is nie afskeiding óf parallelle strukture nie, maar volharding binne kerkverband’ – Vraag en antwoord met Ring van Louis Trichardt 2026-02-18
  • Die post-moderne self en die Imago Dei: ‘n Gereformeerd-teologiese analise van kontemporêr-progressiewe opvattings oor identiteit en menswaardigheid 2026-02-13
  • NGK en NHK se brief in sake GKSA opskorting van bande 2026-02-05
  • Reaksie op “Oop brief deur vroue in die GKSA” 2026-02-01
  • Die NGK en NHKA vra vir gesprek met GKSA 2026-01-30
  • In antwoord op brief van vroue in die GKSA oor VIDA 2026-01-28
  • Ope brief van vroue in die GKSA oor VIDA 2026-01-26
  • Dooie See-boekrolle 2026-01-25
  • Flavius Josephus 2026-01-25
  • Josua 2026-01-25
  • The “miracle” of Islam 2026-01-21
  • Het Hiskia se gebed God se gedagte verander? 2026-01-17
  • GKSA stel ultimatum aan gemeentes met vroue in die amp 2026-01-10
  • Teenstrydighede in die Koran 2026-01-01
  • Shirk 2026-01-01
  • Hiskia 2025-12-26
  • RC Sproul se gemeente skeur van die PCA 2025-12-25
  • Jakobus oor die gelowige gebed 2025-12-21
  • Healing begins with the sanctification of the heart (MK Strydom) 2025-12-21
  • Kla jou moeder aan (Johan Janse van Rensburg) 2025-12-21
  • Wat moet ons sê van gemeentes wat nie doleer nie? 2025-12-20
  • Verander God van gedagte? 2025-12-17
  • Jona 2025-12-17
  • Antropomorfisme, Antropopatisme en Teopatie 2025-12-14
  • Verklaring oor Palestina en Israel: ‘n Oproep om Apartheid, Besetting en Strafloosheid in Palestina en Israel te Beëindig 2025-12-07
  • Geskiedenis van Israel 2025-12-03
  • Dartmouth Scar-eksperiment 2025-11-26
  • Waar twee of drie in my Naam saam is… 2025-11-25
  • Gift of the Givers 2025-11-20
  • Nuwe Testamentiese boeke in tydsvolgorde 2025-11-15
  • ’n Franciskaanse Seën 2025-11-09
  • Lidmaat J Dannhauser vs NG Kerk 2025-11-03
  • Groote Kerk hou pro-Palestynse byeenkoms 2025-11-02
  • Francesca Albanese 2025-11-02
  • Die Bybel oor hofsake 2025-10-26
  • 15 maniere om valse lering deur onderskeiding te ontmasker 2025-10-21
  • Aanhalings: Bybel 2025-10-12
  • Feite oor kerkvrae (Henk Gous) 2025-10-10
  • Henri Nouwen 2025-10-09
  • Kerkraad vermaan gesin weens swak kerkbywoning 2025-10-08
  • Basilius die Grote 2025-10-06
  • Tertullianus 2025-10-06
  • Johannes Chrysostomus 2025-10-06
  • Eusebius 2025-10-06
Hoe evolusie werk en hoekom dit nie werk nie
Copyright © 2026 Glo die Bybel — Scribbles WordPress theme by GoDaddy
Translate »