Kapitalisme is ‘n ekonomiese sisteem waar individue vrylik besluit wat hulle wil vervaardig en wie hulle wil voorsien. Siende dat beide partye moet instem is dit ‘n sisteem wat bepaal dat jy in die behoeftes van ander voorsien voordat jy beloon word vir jou werk.
Kapitalisme staan teenoor sosialisme en kommunisme.
Bronne
- America’s Socialist Origins | 5 Minute Video (PragerU, Larry Schweikart, 21 Maart 2016)