NG moderator woon Koinonia-sinode by: ‘Dis goed dat hy ons pyn sien’

Kyk ook KOMMENTAAR onderaan.

*******

NG moderator woon Koinonia-sinode by: ‘Dis goed dat hy ons pyn sien’ | Rapport

Antoinette Slabbert

Rapport

Sondag, 11 Oktober 2026

Die moderator van die NG Kerk, ds. Jan Lubbe, het die afgelope week ’n verrassende verskyning by die konferensie van die konserwatiewe Koinonia-sinode in Pretoria gemaak.

Die Kerk het van die verhoog af onder fel kritiek deurgeloop, met sommige sprekers wat beweer het dat mag toenemend gesentraliseer word, terwyl plaaslike kerkrade geminag word.

{Lees verder op Netwerk24}

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui