Intelligente ontwerp

Intelligente ontwerp (IO) (Engels=Intelligent design (ID)) is die idee dat daar ’n intelligente ontwerper was wat geskep het. Die intelligente ontwerpbeweging bestaan uit mense van verskillende gelowe, daarom glo hulle nie noodwendig dat die Bybel die korrekte weergawe van die skepping weergee nie. Inteendeel, as ek reg is, neem hulle glad nie die Bybel in ag in terme van skeppingskwessies nie.

Hulle glo dat die aarde en heelal miljoene of miljarde jare oud is (anders as wat die Bybel sê).

Hulle glo gewoonlik nie in evolusie nie.

Die Discovery Institute (kyk hier en hier) is waarskynlik die bekendste IO organisasie. Daar is onder andere twee produksies deur hulle vervaardig wat uitstekend is:

  1. Unlocking the Mystery of Life
  2. The Privileged Planet
  3. Icons of Evolution

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui