Deïsme

Kyk ook:

Deïsme is die oortuiging dat god/gode bestaan, maar nie met die werklikheid inmeng nie. God het geskep en Hom totaal onttrek van die aarde. Hy het die horlosie opgewen en nou loop die horlosie self. Ons kan dus nie ’n verhouding met God hê nie.

Teïsme se siening is dat God wel tans nog op aarde ingryp en dat ons as mens ’n verhouding met Hom kan hê.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui