Woordeskat

Die volgende is ’n lys van vertalings en definisies wat nie maklik bekombaar is nie en in hierdie webblad gebruik word. Indien ’n woord nie gekry word deur alfabeties daarna te soek nie, probeer om die woord te soek deur Ctrl-F te druk en die woord in te tik.

Inhoudsopgawe

*******

Teologiese definisies

Agnostisisme

Apologetiek

Deïsme

Doleansie

Ekklesiologie

Eksegese

Eskatologie

Evolusie

Gnostisisme

Hermeneutiek

Homoseksualiteit

Kuratorium

Leviraatshuwelike

Monoteïsme

Nuwe Era

Ontluikende Kerk

Panenteïsme

Panteïsme

Pneumatologie

Politeïsme

Postmodernisme

Post-teïsme

Promiskuïteit

Seksuele eksklusiwiteit: Om jouself te verbind tot slegs een seksmaat. Dit beteken nie noodwendig dat voorhuwelikse seks uitgesluit is nie.

Seksuele inklusiwiteit: Om jouself nie te verbind tot slegs een seksmaat nie. Dit beteken dus dat voorhuwelikse seks ingesluit is.

Selibaat

Skrifkritiek of historiese kritiek

Skeptikus

Sodomie

Soteriologie

Teïsme

Tekskritiek

Universalisme

Wêreldraad van Kerke (WRK)

*******

Teïstiese evolusie

Salem se hipotese: Kyk Salem Hypothesis

Skeppingsterme

Diere

Kyk ook Wetenskaplike klassifikasie.

  • Amphibians: Amfibië (paddas, ens)
  • Arthropods: Geleedpotiges
  • Boney fish: Beenagtige vis
  • Bowfin: Bowfin
  • Brittle stars: bros sterre
  • Cartilaginous fish: Kraakbeenagtige vis
  • Cetacea: Walvisagtiges, setaseë (Mariene diere: walvisse, dolfyne en seevarke)
  • Coelacanth: Selakant
  • Corals: Korale
  • Crayfish: Varswaterkreef (kyk “Lobster”)
  • Crinoid: Seelelie
  • Crustaceans: Skaaldiere (Diere met skubbe).
  • Duck-billed platypus: Eendbekdier
  • Earthworms: Erdwurms
  • Echinoderms: Stekelhuidiges (diere met stekels)
  • Flounder: Bot of platvis (plat visse)
  • Goblin shark: Kabouterhaai
  • Hagfish: Slymprik
  • Herring: Haring
  • Horseshoe crab: Hoefyster krap
  • Humpback choral: Boggelrug koraal
  • Iguana: Likkewaan
  • Invertebrates: Invertebratas (Diere met hulle struktuur aan die buitekant. Bv insekte.)
  • Jawless fish: Kaaklose vis (bv slymprik en lamprei)
  • Lamprey: Lamprei
  • Lobster: Seekreef (kyk “Crayfish”)
  • Manatee: Lamantyn (‘n Mariene dier)
  • Marine worms: Mariene wurms
  • Marsupial: Buideldier (bv die kangaroo)
  • Paddlefish: Spaanvis
  • Pinniped: Pinniped (vinvoetige soogdiere soos robbe, walrusse en seeleeus. Dit sluit cetaceans, otters en mariene seekoeie (“manatee”) uit.)
  • Porpoise: Seevark (In die setasee-orde saam met walvisse en dolfyne)
  • Possums: Possums (Familie van die buideldiere)
  • Prawn: Garnaal
  • Rays (fish): Straalvisse (Alle visse met finne wat ondersteun word deur lang beenstroke bv die pylstertvis (“stingray”))
  • Salmon: Salm
  • Segmented worms: Gesegmenteerde wurms
  • Shellfish: Skulpvis
  • Slate pencil urchin: Griffel seekastaiing
  • Sponges: Sponse
  • Starfish: Stervis
  • Sturgeon: Steur
  • Tasmanian devil: Tasmaanse duiwel
  • Vertebrates: Vertebratas (Diere met hulle struktuur aan die binnekant. Diere met ’n rugstring. Bv soogdiere en visse.)

Plante

  • Poplar: Populier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui