Apologetiek

Die Christelike apologetiek het ten doel om Christene toe te rus om verantwoording te kan doen vir wat en hoekom hulle glo wat hulle glo, om aan skeptici te demonstreer dat die Christelike geloof nie ’n blinde sprong in die donker is nie, en om soekendes uit te nooi om die waarheidsaansprake daarvan met integriteit te ondersoek. Kyk ook Christian Apologetics Questions and Answers.

Dit is soos dit staan in 1 Petrus 3(15b)…Wees altyd gereed om ’n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ’n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.

Voorbeelde

Voorbeelde van apologetiek is:

Betroubaarheid van die Nuwe Testament

Van alle antieke manuskripte is die Nuwe Testament die betroubaarste van almal. Kyk byvoorbeeld:

Ontwerpargument

Evolusie en die ouderdom van die aarde

Omdat evolusie en ’n ou aarde onversoenbaar is met die Bybel, val skeppingsleer ook onder apologetiek. Kyk:

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui