1 thought on “Skeptikus”

  1. ” Skeptikus (meervoud=skeptici) is iemand wat aanvaarde oortuigings bevraagteken”

    Ek moet lag as ek nou aan die ‘skeptics’ dink. Hierdie ouens wat hulle self skeptici noem, glo blykbaar alle oortuigings wat tans aanvaar word… En bevraagteken maar net diegene wat daardie aanvaarde bewerings bevraagteken. Michael Shermer is so ’n ou. Debatte met hom raak dikwels belaglik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui