Agnostisisme

Kyk ook:

Agnostisisme is die leer dat ’n mens niks omtrent God of die hiernamaals kan weet nie.

agnostikus – enkelvoud
agnostici – meervoud
“a” = nie/sonder
“gnosis” (Grieks) = kennis

‘n Agnostikus sal moontlik iets soos volg bely: “Dit is onmoontlik om te weet of daar ’n god is en wat sy karakter is. Ek weet nie of daar ’n god is nie. Alles het heel moontlik vanself ontstaan.”

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui