Postmodernisme

Postmodernisme is een van die belangrikste filosofiese uitgangspunte. Dit is dat dit ’n deug is om onseker te wees of twyfel te hê oor geloofsake. Dit het ook die siening dat daar geen objektiewe waarheid is nie. Dus is die Bybel ook nie noodwendig waar nie en word jy nie noodwendig alleen deur Jesus Christus gered nie. Postmoderniste se siening is dat ons op soek is na die waarheid, eerder as om hulle te verlustig in die waarheid wat die Bybel bied.

Hierdie benadering is egter selfweerleggend: Dit maak ’n absolute stelling dat daar gaan absolutes is nie.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui