Skeppingsleer

Skeppingsleer of kreasionisme (Engels=creationism) is die geloof dat God geskep het soos in Genesis 1 beskryf word. Dus glo skeppingsleerders/kreasioniste nie in evolusie nie. Alle skeppingsleerders glo egter nie dat God in ses 24-uur dae geskep het nie.

Jongaarde skeppingsleer

Glo dat God in ses , 24-uur dae geskep het. Glo dat die skepping ongeveer 4004 vC plaasgevind het, soos bereken volgens die geslagsregisters in die Bybel (kyk  Geslagsregisters en tydsdure).

Ou-aarde skeppingsleer

Hulle glo dat die aarde wel ouer kan wees. Om te sien hoe verskillende mense hierdie idee met die Bybel probeer versoen, kyk Wat is ou-aarde skeppingsleer?

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui