Ekklesiologie

Ekklesiologie is die studie of teologies-wetenskaplike bestudering van die kerk, die oorsprong van die Christendom, sy verhouding tot Jesus, sy rol in verlossing, sy orde (regering/bestuur), sy dissipline, sy eskatologie en sy leierskap.

Ekklesiologie kan in twee dele onderverdeel word:

  1. Die normatiewe begrip van die kerk
  2. Die studie van die historiese manifestasies van die kerk.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui