Bestialiteit

Bestialiteit is om seks met diere te hê.

Bestialiteit in die Bybel

In die Bybel word die opdrag gegee om mense wat bestialiteit beoefen met die dood te straf:

  • Eksodus 22:19 Elkeen wat met ’n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word.
  • Levitikus 18:23 Jy mag met geen dier geslagsgemeenskap hê en jouself so besoedel nie. ’n Vrou mag dit ook nie doen nie. Dit is iets afskuweliks.
  • Levitikus 20:15-16 (15)“’n Man wat met ’n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word, en die dier ook. (16)’n Vrou wat met ’n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word, en die dier ook. Sulke mense moet doodgemaak word. Hulle verdien die dood.
  • Deuteronomium 27:21 Daar rus ’n vloek op elkeen wat gemeenskap het met enige dier!

Kyk What does the Bible say about bestiality? (gotquestions.org)

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui