Soort

Soort (Engels=“kinds”): God het verskillende soorte diere en plante geskep aan die begin. Uit die verskillende soorte het spesies ontstaan.

Dit is ook net twee van elke soort wat op Noag se ark was.

Die volgende is verskillende soorte: perde, wolwe, olifante, arende.

Die volgende is verskillende spesies in die perdsoort: Perd, ponie, sebra, donkie.

Kyk ook spesie.

(Natuurlike) seleksie kan verandering binne ’n soort teweeg bring. Evolusioniste glo dat mutasies nuwe soorte kan vorm, maar daar is geen bewys daarvoor nie. Kyk byvoorbeeld Mutasies in vrugtevlieë.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui