Eskatologie

Eskatologie is die leer van die voleinding van die wêreld, die wederkoms van Christus, die opstanding van die dode en die gerig van God.

Die volgende is die vier hoof verskillende sieninge oor die Bybelse eindtyeː

  1. Náverdrukking premillennialismeː 7 jaar verdrukking, wegraping, duisendjarige vrederyk, laaste oordeel
  2. Voorverdrukking premillennialisme of dispensasionalismeː wegraping, 7 jaar verdrukking, duisendjarige vrederyk, laaste oordeel
  3. Postmillennialismeː verdrukking, duisendjarige vrederyk, laaste oordeel (glo nie dat ‘n wegraping gaan gebeur nie)
  4. Amillennialismeː vrederyk (nie letterlik 1000 jaar lank nie), verdrukking (nie letterlik 7 jaar lank nie), wederkoms en laaste oordeel

Kyk ook

Bybelverse

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui