Lys van teoloë wat liberale uitsprake gemaak het

Hieronder volg ’n lys van predikante/teoloë wat liberale uitsprake gemaak het in die openbare media. Kliek op die persoon se naam om die artikels te sien waarin die persoon hierdie liberale uitsprake gemaak het.

Hier volg ’n verduideliking van die afkortings en simbole wat gebruik word:

Gen Die siening dat Genesis 1 tot 11 letterlik gebeur het teenoor die siening dat dit eers opgeskryf is in ballingskap ongeveer 600 vC van mondelinge oorvertellings. Met die laasgenoemde siening word die bestaan van Adam en Eva verwerp en dus die sondeval.
Homo Homoseksualiteit is ’n sonde.
Satan Die bestaan van Satan of die duiwel as ’n persoon
Maagd Jesus se maagdelike verwekking.
Opst Jesus se liggaamlike/fisiese opstanding.
Red Redding slegs deur Jesus Christus (teenoor universalisme).
Prof Die vervulling van Ou Testamentiese profesieë.
Teïsme Die gedagte dat God betrokke is in ons lewens.
x Verwerp definitief of baie waarskynlik wat die Bybel daaroor sê.
? Glo waarskynlik nie wat die Bybel hieroor sê nie.
Weet nie. Nie moontlik om uit mediaberigte ’n afleiding te maak nie.
1 Glo wel wat die Bybel hieroor sê.

Lys van mense

Naam Gen Homo Satan Maagd Opst Red Prof Teïsme
Adrio König x 1 1 1 1 1 1
Albert Cruywagen x x x
Alphonso Groenewald x x
André Bartlett ? x ? ? ? ? ?
Ben du Toit x x x x x x x x
Cas Wepener x x
Chris Jones x x x x
Danie Veldsman ? x ? ? x ? ? ?
Dirk Human ? x ? ? x ? ? ?
Fanie Cronjé ? x ? ?
Fanie Snyman x ? x
Frits Gaum x x x
Gerda de Villiers x x x ? ? ? x ?
Gerhard Bothma ? x x x
Gerrit Brand x x
Hermie van Zyl x x
James Kirkpatrick ? x x x
Julian Müller x x x x x x x x
Jurie le Roux x x x ? x x ? ?
Lina Spies x x ?
Louis Jonker x x ? ? ? x ? ?
Nadia Marais ? x ? ?
Nelus Niemandt ? x x ? x x ? ?
Peter Nagel ? x ?
Riaan de Villiers ? x ? ? x
Wentzel van Huyssteen x
Willem Nicol x ? ?
Willie Cilliers ? x
Willie Esterhuyse x x x

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui