Wie is Peter Nagel?

Kyk ook:

Peter Nagel is senior lektor van Ou en Nuwe Testament by die Universiteit Stellenbosch.

Peter NagelHy bevraagteken Jesus se godheid en is ook ’n universalis.

Kyk:

2 thoughts on “Wie is Peter Nagel?”

  1. Geagte Dr. Ek het toevallig vandag die berig gelees waarin u sou beweer het dat Jesus nie God is nie. Vir wat dit werd is wil ek U graag ondersteun in u sienswyse. Ek glo onvoorwaardelik dat Jesus die seun van God is, maar nie God nie. Ek glo ook onvoorwaardelik in Jesus se verlossingsboodskap. Sal graag meer wil hoor van u ondersteunende skrifte en teologiese navorsing ten einde my oortuiging te staaf. Die Uwe, Tobi de Klerk.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui