Wie is Willie Cilliers?

 

Kyk ook:

Dr Willie Cilliers was ’n predikant verbonde aan NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente (kyk hulle webblad of Facebookblad). Hy het op 30 November 2017 afgetree.

Hy betwyfel openlik Jesus se maagdelike geboorte. As hy dit doen wonder ’n mens wat hy glo oor Jesus se opstanding en die bestaan van die hel.

Hier volg van sy artikels:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui