Riaan de Villiers is predikant van die Groote Kerk in Kaapstad. Hy was in die nuus omdat hy ’n kerswaak gereel het vir die Moslems. Hier volg ’n opsomming van sy teologiese sieninge:
- Hy is ten gunste van homoseksuele verhoudings en het twee petisies geteken in 2016 en een in 2019
- Hy is waarskynlik ’n universalis wat Moslems “mede broers en susters” noem
- Hy wil steeds hê dat die kerk jammer moet sê vir apartheid
Aanklag vir universalisme (2019)
- Ds Schalk Strauss van die APK kla hom by sy kerkraad aan (24 Mrt 2019).
- Ds Rheinier Nel (9 Mei 2019)
Hy is egter onskuldig bevind.
Kyk ook
- Groote Kerk hou pro-Palestynse byeenkoms (26 Okt 2025)
- Riaan de Villiers | The way Charlie Kirk is remembered should deeply trouble us (25 Sep 2025)
- Christus se opstanding is nie net ’n wonder nie – dit is ’n oproep, skryf leraar ná wye ekumeniese draai in Mosambiek (2 Mei 2025)
- A wake-up call to the Church this Easter (17 Apr 2025)
- Linkses se obsessie met politieke korrektheid (6 Des 2019)
- Hou by waardes van seisoen van menswaardigheid, vra predikante (2 Oktober 2018, progay petisie)
- Klagte teen nagwaak-dominee by NG Kerk ingedien (9 Mei 2019)
- Dra ‘wesentlik’ by tot restitusie, vra NGK-ds. (5 Mei 2019 – hierin vra hy dat die NGK steeds jammer sal sê vir apartheid)
- Hel los ná NG ds. vir Moslems bid (24 Maart 2019)
- Kerswaak vir Moskee-moord (19 Maart 2019)
- Riaan de Villiers: bestaan die hel? (14 Sep 2018)
- Menigte protesteer teen Dirkie se brief (14 November 2016, progay petisie)
- Jong Teoloë Steun Besluit Oor Gays (28 September 2016, progay petisie)
Al wat ek kan sê…..in ons kerke is daar GKI (GEESTELIKE KUNSMATIGE INTELLIGENSIE)
DIE WOORD WAS EN IS EN BLY EN SAL WEES…….DIE ENIGSTE WAARHEID.
GOD, GOD DRIE-ENIGE WAS, IS EN SAL DIE ENIGSTE GOD WEES – nie allah, budda of wie ookal nie
JESUS – IS DIE ENIGSTE WEG TOT DIE VADER – nie mohammed of die wet, of goeie werke of Joodse gebruike of wat ookal nie
JESUS – HET IN DIE WêRELD GEKOM DEUR ‘N MAAGDELIKE GEBOORTE
JESUS – IS GEKRUISIG
JESUS – HET AAN DIE KRUIS GESTERF
JESUS – IS BEGRAWE
JESUS – HET TER HELLE NEERGEDAAL – om die sleutel van die doderyk te gaan haal
JESUS – HET OP DIE DERDE DAG OPGESTAAN – as die Eersteling uit die dood, deur Hom oorwin sodat ons ewig kan lewe
JESUS – HET OPGEVAAR NA DIE HEMEL
JESUS – IS DUIDELIK OOR HOMOSEKSUALITEIT, OOR DIE HUWELIK, OOR MAN EN VROU OOR ENIGE ASPEK WAARBY HUMANISME OF MENSE REGTE BETREK KAN WORD. SY WOORD STAAN VAS.
Al wat ek op ‘n menslike wyse uit my uie denke en oordeel gaan byvoeg is dat ek reken ons besig is om in ‘n tyd in te gaan waar die bokke en die skape geskei gaan word, waar genot meer liefgehê word as God, waar die wat hul in dwaalleer verhard blind gemaak gaan word vir die waarheid. Ons moet ons harte en gedagtes bewaar deur net die Woord soos deur God gegee te lees en te bestudeer vir die waarheid.
Riaan de Villiers moet van sy pos onthef word en sy status as predikant moet terug getrek word! Trouens, ek gaan petisie optrek daarvoor! Wat hy in sy slaapkamer doen of nie doen nie het niks met ons te make nie, MAAR, om nou steun aan Hamas te wys – dit was nou een te veel. Wanneer iemand vir my wys waar enige Jood uit Israel oor ‘n heining gespring het om Palesteinse vroue en dogters te gaan verkrag en verbrand, dan sal ek my posisie heroorweeg. Maar tot dan… moet Riaan de Villiers uit sy pos. Hy werk blykbaar ook met die jeug van sy kerk. SIES MAN!!!
Ek stem HEELTEMAL saam…
Die afgelope Sondag se byeenkoms in die Groote Kerk is ‘n tipiese kenmerk van ds Riaan de Villiers se oortuigings wat hy op die breër lidmate van die NG Kerk wil afdwing. Hierdie optrede moet dringend ondersoek word deur die Sinode van die NG Kerk.
Jy, dominee, is ‘n klad op die naam van al wat geestelike leier is. Jy is seker deel van die NG Kerk se “leiers” wat R250,000 aan Hamas gestuur het…
Trek Palestina toe, word’ n Moslem en gaan doen jou “werk” dáár…
Suid Afrikaners het jou beslis nie nodig nie🤔
Wie is Riaan de Villiers? Waar het hy groot geword want net dit alleen sal 90% van sy tirannie teenoor Jode en liefde vir Muslims verduidelik. Dis nie eienskappe van ‘n Christen nie. Hy hoort nie in die NG-kerk nie en gebruik die kerk om sy Muslim vriende/familie se belange te bevorder. Die kerk was stampvol met Muslims toe hy sy tirade gelewer het. Wolf in skaapklere? Hy infiltreer die NG Kerk om van ‘n preekstoel af Islam se saak te stel. Waar is die liefde vir alle mense? Sy haat teenoor Jode word sterk beklemtoon en dit strook gewis nie met die NG Kerk se beginsels nie. As hy mans genoeg is moet hy self uit die NG kerk bedank. Indien nie, verwyder hom.
Weet hy dan nie dat die Mohammedane n oorlog en moord god dien nie nl die anti-chris!!! Hy het my finaal laat besluit om uit die NG kerk te tree. Genoeg is genoeg. Met hartseer verlaat ek my kerk.!