Egiptiese piramides

Die Egiptiese piramides word gesien as een van die sewe wonders van die wêreld. Om die piramides met soveel presisie te kon bou sou, met vandag se tegnologie, reeds ‘n baie groot uitdaging gewees het. Ons weet egter dat die piramides reeds lank voor Christus gebou is. Daarom is dit vandag so ‘n groot raaisel: Wie het dit gebou? Hoe het hulle dit gebou? En wanneer is dit gebou?

Wie het die piramides gebou?

Daar is al baie gegis oor wie die piramides gebou is. Wat egter ‘n sekere feit is, is dat hierdie mense slim en vaardig moes wees. Vandag is Egipte nie ‘n baie ontwikkelde land nie. Dit word geklassifiseer as ‘n ontwikkelende land. Daarom is dit onwaarskynlik dat die huidige Egiptenare se voorvaders dit gebou het. Daarom moes dit ‘n ander beskawing gewees het wat dit gebou het.

Wanneer is die piramides gebou?

Indien geglo word dat die sondvloed ‘n wêreldwye vloed was, moes die piramides na die sondvloed (2348 vC) gebou geword het.

Bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui