Wie is Nadia Marais?

Dr Nadia Marais doseer sistematiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch.

Dus lei sy toekomstige NG Kerk predikante op.

Sy is baie sterk uitgesproke ten gunste van die gay-kwessie. Inteendeel, sy is een van die 11 wat regsadvies bekom het om die NG Kerk hof toe te neem oor die homoseksuele kwessie in 2017.

altSy is ook ten gunste daarvan dat ’n vrou self mag besluit oor haar liggaam wanneer dit by aborsie, en seksualiteit kom (kyk hier).

Van Nadia Bolz-Weber sê sy die volgende:

“Iemand vir wie ek baie respek het, het dieselfde naam as ek. Haar naam is Nadia Bolz-Weber. Sy is ’n baie bekende Luteraanse pastoor in Amerika.”

(Uit Kerklike owerspel, Ferdie Mulder, 5 Des 2021)

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui