Wie is Dirk Human?

Kyk ook:

Dirk (DJ) Human is verbonde aan die teologiese fakulteit van die Universiteit van Pretoria.

Hy, Julian Müller en Jurie le Roux was baie prominent in die kwessie met Ferdie Mulder oor die opstanding.

Later was hy een van die teoloë wat onder Adrio König se pen deurgeloop het, ook oor die opstanding. Die ander teoloë wat deurgeloop het is:

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui