Wie is Gerhard Bothma?

NGK predikant in Pietersburg, Bendorpark. Hy was die bestuurder van die gespreksforum op die NGK se webblad. Hy is openlik oor sy nie-Bybelse sieninge. Hy glo onder andere die volgende:

  • Voorstaander van homoseksuele verhoudings
  • Bevraagteken die bestaan van die duiwel en die hel
  • Waarskynlik ’n universalis

Kort na die boek Die Trojaanse Perd in die NG Kerk (2010) gepubliseer is het hy een van die skrywers van die boek gebel en gedreig om die skrywers te dagvaar oor sogenaamde onwaarhede wat oor hom verkondig is in die boek. Hy het nooit daarmee voortgegaan nie, waarskynlik omdat hy geweet het dat hy nie ’n saak het nie. In Junie 2015 erken hy in ’n Facebookgesprek:

Hulle* het baie akkies in my lewe veroorsaak.

* Hulle = Gideon Aggenbag, Daniel Louw, Henriëtta Klaasing

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui