Lys van petisies deur progays

Kyk ook:

Die volgende petisies het al deur die progays verskyn:

  1. Ope brief: teoloë pleit vir gays (Junie 2007): Gerig aan die Algemene Sinode van 2007
  2. 65 maak beswaar teen bevriesing van gay besluit (November 2015): Nadat 2015-besluit omgedraai is.
  3. Jong teoloë steun besluit oor gays (28 September 2016): Volg die voorbeeld van die 65 teoloë in Nov 2015.
  4. Menigte protesteer teen Dirkie se brief (14 November 2016): Teen Dirkie van der Spuy nadat hy sy dankbaarheid uitgespreek het dat die 2015-besluit in 2016 omgedraai is.
  5. NG teoloë reageer (28 September 2018): Teen Chris van Wyk. Kyk ook Opsomming van klag van haatspraak teen Chris van Wyk.
  6. Hou by waardes van seisoen van menswaardigheid, vra predikante (2 Oktober 2018): Teen Chris van Wyk
  7. Ope brief aan 2019 AS NGK van progays (6 Oktober 2019)
  8. Ons is dankbaar (22 November 2019)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui