Hoe lank het dit die Israeliete geneem om tot by die berg Sinai te trek?

Ongeveer 1 ½ maande.

Die AFR83 vertaling is verkeerd as dit sê dat dit presies drie maande geneem het.

Eksodus 19:1

  • AFR83: Presies drie maande na hulle uittog uit Egipte het die Israeliete in die Sinaiwoestyn aangekom.
  • AFR20: In die derde maand ná die Israeliete se uittog uit Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die Sinaiwoestyn aangekom.

Volgens ander vertalings lyk dit of dit op dieselfde dag was waaruit hulle uit Egipte vertrek het (dit was die 15de dag van die eerste maand – Num 33:3). Dus, presies twee maande.

Dit is egter nie noodwendig die geval nie.

Kyk ChatGPT.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui