10 wyshede

10 wyshede:

  1. Leef asof jy môre gaan sterf. Leer asof jy vir ewig gaan leef. – Mahatma Gandhi
  2. Die sterste siele het verrys uit swaarkry. Die massiefste karakters is oortrek met littekens. – EH Chapin
  3. Sukses is nie finaal nie; mislukking nie fataal; dit is die dapperheid om aan te hou wat tel. – Winston Churchill
  4. Daar is slegs twee manier om te leef: Die een is asof niks ’n wonderwerk is nie. Die ander is asof alles ’n wonderwerk is. – Albert Einstein
  5. Daar is geen taak wat so onderwaardeer word as die taak om gelukkig te wees nie. – Robert Louis Stevenson
  6. Draai jou gesig na die son en die skaduwees sal agter jou val. – Maori gesegde
  7. Watookal jy doen, doen dit met jou hele hart en siel. – Bernard baruch
  8. Jy moet aanvaar watookal na jou toe kom. Die belangrikste ding is dat jy dit met dapperheid ontmoet en die beste gee wat jy het. – Eleanor Roosevelt (1884-1962)
  9. Een van die grootste foute in die lewe is die aanhoudende vrees dat jy een sal maak. – Anoniem
  10. Jy kan nie na geluk reis nie, dit nie besit, verdien, dra of verbruik nie. Geluk is die geestelike ondervinding om elke minuut met liefde, uit genade en dankbaarheid te leef. – Denis Waitley

 

Vertaal van die volgende:

  1. Live as if you were to die tomorrow. Learn as if you were to live forever. Mahatma Gandhi
  2. Out of suffering have emerged then strongest souls, the most massive characters are seamed with scars. EH Chapin
  3. Success is not final; failure is not fatal; it is the courage to continue that counts. Winston Churchill
  4. There are only two ways to live your life. One is as though nothing is a miracle. The other is as though everything is a miracle. Albert Einstein
  5. There is no duty we so much underrate as the duty of being happy. Robert Louis Stevenson
  6. Turn your face to the sun and the shadows fall behind you. Maori Proverb
  7. Whatever you do, do it with all your heart and soul. Bernard Baruch
  8. You have to accept whatever comes and the only important thing is that you meet it with courage and the best that you have to give. Eleanor Roosevelt (1884 – 1962)
  9. One of the greatest mistakes in life is to fear continually that you will make one. Anon
  10. Happiness cannot be travelled to, owned, earned, worn or consumed. Happiness is the spiritual experience of living every minute with love, grace, and gratitude. Denis Waitley

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui