Wetenskaplike klassifikasie

(LW: Alhoewel hierdie dokument redelik akkuraat behoort te wees, is dit nie noodwendig 100% akkuraat in alle gevalle nie. Kontroleer hierdie inligting altyd met ’n meer akkurate bron. Hierdie behoort egter aan ’n mens ’n baie goeie idee te gee van hoe lewende dinge geklassifiseer word.)

Alle lewende dinge word soos volg geklassifiseer (kyk ook Wetenskaplike klassifikasie):

’n Organisme se wetenskaplike naam is ’n kombinasie van sy genus en spesie. Bv ’n hond se wetenskaplike naam is Canis familiaris en ’n perd is Equus caballus. Die wetenskaplike naam word gewoonlik kursief/skuinsgedruk (in engels “Italic”) geskryf. Die genus word met ’n hoofletter geskryf en die spesie met ’n kleinletter.

Die volgende tabel is ’n lys van die verskillende koninkryke met ooreenstemmende filums/afdelings (die engels is soms in hakies):

Koninkryk

Filum (diere) / Afdeling (plante)(1)

Voorbeelde

Diere Gewerweldes/ Vertebrata/ Rugstringdiere (Chordata) Vierpotiges (Tetrapods) Soogdiere, voëls, reptiele, amfibië
Visse met kake Tuna, haaie, pylsterte
Kaaklose visse (Agnathajawless fish) Slymprik, lamprei
Ongewerweldes (Invertebrate) Wurms, slakke.
Ongewerweldes – geleedpotiges (Arthropod) Spinnekoppe, skerpioene, duisendpote, krappe, insekte
Stekelhuidiges (Echinoderms) Seelelies, Seesterre
Protosoë (Protozoa) Amoebozoa Amoeba
Plante Angiosperms (Blomplante)  
Varingplante (Pteridophyta) Varings
Denne / Pinophyta Dennebome
Bakterieë    
Skimmels/Swam/Fungi   Paddastoele
Protiste (Protist)    
Archaea (eensellige mikro-organismes)    

Notas:

(1) Kyk Filum vir ’n redelik volledige lys van verskillende filums/afdelings.

Die volgende tabelle bou voort op die boonste tabel (die engels is soms in hakies):

Koninkryk: Diere | Filum: Vertebrata/Gewerweldes/Rugstringdiere (Chordata) | Superklas: Vierpotiges (Tetrapods)

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Soogdier / Mammalia Primate Aap/Mens Homo sapiens Mens
Pan chimp Sjimpansee
Roofdiere Karnivore Hondagtiges (Canidae) Canis lupis Wolf
familiaris Alle honde
Katagtiges (Felidae) Panthera  leo Leeu
pardus Luiperd
Ursidae     Bere
Ongelyktonige hoefdiere/Perissodactyla Perd (Equidae) Equus caballus Perd
zebra Zebra
Gelyktonige hoefdiere (Even-toed ungulate, Artiodactyla) Wildsbok (Antelope) Oryx gazella Gemsbok
taurotragus Eland
Bovidae Bos    Bees
Ovis   Skaap
Kameelagtiges (Camelidae) Camelus dromedarius Dromedaris
Walvisagtiges (Cetaceans) Seedolfyne/ Delphinidae     Dolfyne
Orcinus   Moordvis
Rivierdolfyne/ Platanistoidea     Rivierdolfyne
Phocoenidae     Seevark (Porpoise)
Vinwalvis/ Balaenopteridae     Walvisse
Knaagdiere (Rodents) Muridae Apodemus sylvaticus Bosmuis
    Rotte
Sciuridae     Eekhorings
Hystricidae     Ystervarke
Castoridae     Bewers (Beaver)
Caviidae     Kapibara (wartervark)
Lagomorpha (Hase) Leporidae     Hase (Rabbits)
Lepus   Konyn (Hare)
Ochotonidae     (Pikas)
(Pinniped) Otariidae Arctocephalus pusillus Kaapse pelsrob
Odobenidae Odobenus   Walrusse
Chiroptera       Vlermuise
Monotremata Ornithorhynchidae Ornithorhynchus anatinus Eendbekdier (Platypus)
Soogdiere– buideldiere (Marsupial) Diprotodontia Macropodidae     Kangaroo
Phascolarctidae     Koala
      Buidelrot (Possum)
Didelphimorphia Didelphidae     Buidelrot (Opossum)
Reptiele / Reptilia Crocodilia Crocodylidae Crocodylus niloticus Nyl krokodil
Squamata Viperidae Bitis arietans Pofadder
Landskilpaaie/Testudinidae Emydidae     Landskilpaaie
Seeskilpaaie / Cheloniidae       Seeskilpaaie
Amfibië / Amphibia Anura       Paddas
Voëls / Aves Falconiformes Accipitridae Haliaeetus vocifer Visarend
Falconidae Falco    Valke
Columbiformes Columbidae     Duiwe

Koninkryk: Diere | Filum: Vertebrata/Gewerweldes/Rugstringdiere (Chordata) – Visse met kake

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Osteichthyes(1) – Actinopterygii (2) Perciformes Scombridae Thunnus   Tuna
Xiphiidae Xiphias gladius Swaardvis (Sword fish)
Amiiformes Amiidae     Bowfin
Clupeiformes Clupeidae     Haring (herring)
OsteichthyesSarcopterygii (3) Coelacanthiformes       Selakant (Coelacanth)
Chondrichthyes (4) Batoidea (5) – Lamniformes Lamnidae Carcharodon carcharias Groot wit haai (Great white shark)
Odontaspididae     Saagtandhaai (Ragged tooth shark)
ChondrichthyesElasmobranchii BatoideaMyliobatiformes       Pylstertvis (Stingray)
Myliobatidae     Duiwelvis (Devil fish)
BatoideaRajiformes Rajidae     Rog/Vleet (skate)

Notas:

(1) Osteichthyes: Gebeende vis (bony fish) – Visse wat gebeende skelette het teenoor Chondrichthyes wat ’n skelet van kraakbeen het.

(2) Actinopterygii: Straal-/stekelgevinde vis (ray-finned fishes/ lepidotrichia): vinne bestaan uit webbe van vel wat ondersteun word deur beenagtige of horingagtige stekels (rays), in teenstelling met the vlesige, lobbige vinne soos Sarcopterygii.

(3) Sarcopterygii: Lobgevinde (lobe-finned-finned)

(4) Chondrichthyes of cartilaginous visse het kake met gepaarde vinne, gepaarde neusgate (nares), skubbe, ’n hart met hartkamers in serie en skelet van kraakbeen (Cartilage) eerder as been (bone), soos Osteichthyes.

(5) Batoidea: Straalvis: Alle visse met vinne wat ondersteun word deur lang beenstroke.

Koninkryk: Diere | Filum: Vertebrata/Gewerweldes/Rugstringdiere (Chordata) – Kaaklose visse (Agnathajawless fish)

Superklas

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Cyclostomes (1) Myxini Myxiniformes Myxinidae     Slymprik (Hagfish)
Hyperoartia Petromyzontiformes       Lamprei (Lamprey)
Ostracoderms (2) Pteraspidomorphi          
Thelodonti          
Anaspida          
Cephalaspido-
morphi
         

Notas:

(1) Cyclostomes: Kaaklose visse met ronde monde met terugtrekbare tande.

(2) Ostracoderms: Kaaklose visse met harde doppe as vel

Koninkryk: Diere | Filum: Invertebrata/Ongewerweldes

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Gesegmenteerde wurm (Annelids) Haplotaxida Megascolecidae Amynthas    Erdwurms
Weekdiere (Mollusk) Spiraalvormig Helicidae Helix aspersa Tuinslak

Koninkryk: Diere | Filum: Invertebrata/Ongewerweldes, Arthropoda/Geleedpotiges

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Spinagtiges/Arachnida (Arachnids) Araneae Theridiidae Latrodectus   Knopiespinnekop
Theraphosidae     Bobbejaanspinnekop
Scorpiones       Skerpioene
Diplopoda         Duisendpoot (Millipede)
Chilopoda         Honderdpoot (Centipede)
Insek / Insecta Lepidoptera       Skoenlapper
Hymenoptera       Miere
Coleoptera       Kewers
Odonata       Naaldekoker
Mantodea       Hottentotsgot (Preying mantis)

Koninkryk: Diere | Filum: Invertebrata/Ongewerweldes, Arthropoda/Geleedpotiges – Skaaldiere (Crustacean)

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Malacostraca Decapoda Grapsidae     Krappe (Crab)
Nephropidae     Kreef (Lobster)
Penaeidae     Garnaal (Prawn)
      Varswater kreef (Crayfish)
Merostomata Xiphosura Limulidae     Hoefysterkrap (Horseshoe crab)

Crustaceans (Crustacea) form a very large group of arthropods, usually treated as a subphylum, which includes such familiar animals as crabs, lobsters, crayfish, shrimp, krill and barnacles

Koninkryk: Diere | Filum: Stekelhuidiges (Echinoderms)

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Ophiuroidea         Bros sterre (Brittle stars)
Crinoidea         Seelelie (Crinoid)
Asteroidea         Seesterre (Starfish)
Echinoidea Echinoida Echinometridae     Griffel seekastaiing (Slate pencil urchin)

Koninkryk: Diere | Filum: Cnidaria (Cnidaria)

Subfilum

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Anthozoa           Korale (Corals)
Cubozoa Cubozoa         Boks jellievisse (box jellyfish)
Hydrozoa            
Scyphozoa           Jellievisse
Staurozoa           (stalked jellyfish)

Domein: Eukaryota | Koninkryk: Protosoë (Protozoa) | Filum: Amoebozoa

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Tubulinea Tubulinida Amoebidae Amoeba   Amoeba

Koninkryk: Plante en Bome (kyk Filum vir ’n lys)

Afdeling

Klas

Orde

Familie

Genus

Spesie

Algemene naam

Angiosperms (Blomplante) Magnoliids (2 blare rondom elke saad) Laurels Lauraceae Sassafras albidum Sassafras
  Rosales Rosaceae     Rose
  Liliales Liliaceae     Lelies (Lillies)
  Fagales Fagaceae     Akkerboom (Oak)
  Malpighiales Salicaceae     Populier (Poplar)
  Fabales Fabaceae Acacia   Doringboom
          Venus vlieëvanger
Bryophyta           Mosplante
Pteridophyta(1)   Caryophyllales Droseraceae Dionaea muscipula Varingplante
Pinophyta(2) Pinophyta Pinopsida Pinales Pinaceae / Pinoideae Pinus   Denneboom
Cycadophyta           Palmplante
Ginkgophyta           Ginkgoplante
Sphenophyta           Wigplante

Notas:

(1) Pteridophyta: Het nie blomme of sade nie. Versprei deur spore.

(2) Pinophyta: Hierdie is die gom/pikplante of kegeldraende plante.

Hierdie klassifikasie is redelik sterk gebaseer op evolusie. Dit is so opgestel dat dit rym met evolusie, bv alle eerste lewe het verdeel in verskillende domeine, domeine het verdeel in koninkryke, ens.

Skeppingsleerders glo dat God alle diere volgens hulle soort (baramin) geskep het. ’n Soort is óf ’n familie, óf ’n genus, óf selfs ’n spesie volgens die amptelike klassifikasie:

  • In die geval van mense het God mense en Sjimpansees apart geskep.
  • In die geval van honde het God heel waarskynlik die familie Hondagtiges (Canidae) geskape en alle wolwe en honde het uit ’n gemeenskaplike voorvader deur natuurlike seleksie gevorm.
  • In die geval van wildsbokke het God waarskynlik die verskillende spesies apart geskape: Gemsbokke, springbokke, ens is apart geskape.

Kyk ook:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui