DVD: Nuwe Strominge in die Teologie (Sarel van der Merwe)

*******

Nuwe strominge in die teologie – Word die hart van die Evangelie uitgeruk?

WTL produksies (waarheid teenoor leuen)

Sarel van der Merwe

2007

In hierdie DVD word uitsprake van bekende teoloë gewys soos Julian Müller, Jurie le Roux, Sakkie Spangenberg, Desmond Tutu, Danie Veldsman, ens.

Om die DVD te bestel, kontak Sarel van der Merwe by sarelwtl@telkomsa.net.

Dit is ook op Youtube beskikbaar in vier snitte:

  1. Nuwe Hervorming 1/4
    1. Desmond Tutu (8:00)
    2. Danie Veldsman (10:27)
    3. Ben du Toit (10:52)
    4. Andries van Aarde (12:00)
    5. Lina Spies (12:43)
    6. Jurie le Roux (13:01)
  2. Nuwe Hervorming 2/4
    1. John Dominic Crossan
    2. Piet Geyser (2:16)
    3. Piet Muller (5:40)
    4. Hansie Wolmarans (7:54)
    5. Julian Müller (11:58)
  3. Nuwe Hervorming 3/4
    1. Sakkie Spangenberg
    2. Theo Danzfuss (1:03)
    3. Abel Pienaar (1:25)
    4. Johann Symington (1:48)
    5. Julian Müller (2:51)
    6. Willem Nicol (10:44)
    7. Lina Spies (13:00)
    8. Karen Armstrong (13:30)
  4. Nuwe Hervorming 4/4
    1. Adrio König
    2. Hoffie Hoffmeyr (1:12)
    3. Jan van der Watt (1:43)
    4. Jurie le Roux (2:46)
    5. Sakkie Spangenberg (3:09)
    6. Andries van Aarde
    7. Jurie le Roux (5:38)
    8. Pieter Craffert (7:33) – stel uitdaging aan Jurie le Roux
    9. Dirk Human (11:04)

Die meeste van die artikels wat in die DVD genoem word is ook op hierdie webblad beskikbaar. Indien jy dit nie kry deur sleutelwoorde in die soekblokkie te tik nie, gebruik www.google.co.za deur jou sleutelwoorde in te tik met die volgende agterna “site:glodiebybel.co.za”

********

Nuwe strominge in die teologie – Word die hart van die Evangelie uitgeruk?

WTL produksies (waarheid teenoor leuen)

Sarel van der Merwe

2007

Inhoud

00:00 Inleiding – Wat teoloë sê

03:21 Inleiding deur Sarel van der Merwe

04:24 Internasionele oorsig

04:30 Samuel Reimarus

04:41 Rudolf Bultmann

05:08 Jesus Seminaar

06:02 Marcus Borg: “I believe in the resurrection of Jesus but I have absolutely no idea if it involved anything happening to his corpse. I think it is quite possible that his body was eaten by dogs and that there was never even a full tomb, to say nothing about an empty tomb.”

06:54 Gert Ludeman

07:24 John Dominique Crossan: “I understand both Christ and Buddah to be divine in exactly the same way. That is as incarnations of the holy.”

07:55 Suid-Afrikaanse oorsig

08:00 Desmond Tutu

10:02 Willem Vorster

10:27 Daniël Veldsman: Eksperimenteel sou ek as verklaring van die leë graf wou beweer dat die lyk van Jesus verwyder is na aanleiding van ‘n sekere begrafnisgebruik van daardie tyd.

10:52 Ben du Toit

12:00 Andries van Aarde

12:43 Lina Spies: Professor Lina Spies van Stellenbosch het bely dat sy nie langer in die maagdelike geboorte, die opstanding of die Godheid van Christus kan glo nie. In die tydskrif Insig (Desember 2003) sê sy dat dit veral na die lees van Fatherless in Galilee wat wat haar oortuigings verander het.

13:01 Jurie le Roux

13:19 Bruce Malina

13:53 John Dominic Crossan

15:34 But I think we should hear it for what it is. It is like transendental childabuse. If God can do that, then what kind of a God as we talking about?

16:10 Piet Geyser

16:35 Die Nuwe Hervorming

16:39 Sakkie Spangenberg

17:30 Hansie Wolmarans: Vertel meer oor die ontstaan van die Nuwe Hervorming

19:30 Piet Muller

21:45 Nuwe Hervormers en New Agers

21:50 Hansie Wolmarans tree op by die Johannesburgse teosofiese vereniging

25:50 Reaksie op die Nuwe Hervorming

26:00 Julian Müller: Müller verwys na die geestelike vakuum binne die kerk wat deur die Nuwe Hervorming aangespreek word.

28:20 Sakkie Spangenberg: Die kerk moet my uitgooi. Ek sal nie self loop nie. In 2004 bedank hy egter wel. Julian Müller en Ben du Toit betreur Spangenberg se bedanking.

29:20 Theo Danzfuss

29:41 Abel en Sonette Pienaar

30:05 Johann Symington: Johann Symington maak ruimte vir mense soos Borg.

30:30 Die Fakulteit Teologie by Tukkies

31:10 Julian Müller

31:11 Pierre van Reyneveld NG Kerk (17 Oktober 2000). Müller pleit dat beide letterlike en metaforiese opstandings geakkomodeer moet word.

32:22 Centurion Teater (2002): Julian Müller, Christina Landman, Jurie le Roux, Sakkie Spangenberg, Jolanda Dreyer

37:09 Skuilkrans NG Kerk: Julian Müller (Maart 2003)

37:10 Julian Müller (Maart 2003): “In 1994 is ek vir 3 maande in Atlanta VSA by dide Columbia theological seminanry van die Presbiteriane. Ek gesels baie met my gasheer oor hulle teologie en spiritualiteit. Eendag verduidelik hy ewe goedsmoeds aan my dat die deursnee teoloog van hulle denominasie en definitief al die dosente aan die “seminary” nie die letterlike verstaan en geloof in die maagdelike geboorte en die opstanding sal onderskryf nie. Ek was stomgeslaan. Disoriëntasie? Heroriëntasie? … ‘n Ontdekking dat metaforiese herverwoording en herverstaan van sleutelkonsepte oor God, mens en wêreld nie ‘n verloëning behels van geloof nie, maar ‘n verdieping daarvan.”

39:00 Willem Nicol: “Die tyd is eintlik verby dat jy mense in die kerk kan afsny. Dit is nou die ouens wat sê: “Ons glo nie meer in die letterlike opstanding van Jesus nie”. Jy kan hulle nie meer afsny nie. Daar is in elk geval baie sulkes in die NG Kerk. Jy sal móét kom by die posisie van Lutherane wat ek daar in Hamburg ondervra het. Ek kry een ou met baie snaakse gelowe en hy sê vir my dat hy ’n Lutheraanse vikaar is en dat hy ’n dominee gaan word. Toe vra ek vir hom: “Wie kan almal by julle wees?” Hy sê vir my: “Hoe bedoel jy: ‘Wie kan almal by ons wees?’ Almal wat wil!”

39:49 RSG oop gesprek: Julian Müller wil nie reguit bely dat hy in die opstanding glo nie.

40:37 Die boek “Opstanding” (Januarie 2006), deur Julian Müller

41:19 Lina Spies

41:50 Karen Armstrong

42:00 Marcus Borg

43:24 Adrio König

44:23 Hoffie Hofmeyr

44:52 Jan van der Watt

45:55 Jurie le Roux

46:03 Unisa (Oktober 2003): Sakkie Spangenberg verwys na Andries van Aarde se boek, Fatherless in Galilee. Jurie le Roux spreek sy waardering uit oor die lesing.

50:42 Pieter Craffert rig ‘n uitdaging aan Jurie le Roux om in die openbaar die letterlik maagdelike geboorte en opstanding te bevraagteken. Hy antwoord deur te sê dat hy dit klaar gedoen het deur onder andere Andries van Aarde se boek te ondersteun.

53:14 Sakkie Spangenberg rig ook ‘n uitdaging aan Jurie le Roux.

54:12 Dirk Human

54:34 Artikel in 2004: “Jona se opstanding uit die dood”. Jona is ‘n fiktiewe karakter. “Dieselfde krag van God waarmee Hy Jona uit die dood laat opstaan het, was die krag wat Jesus na drie dae uit die dood laat opstaan het. … Die fiktiewe karakter van die Jona-verhaal asook die mitologiese raamwerk waarbinne die ‘opstandingsgeloof’ in God tot uitdrukking kom, is heelwaarskynlik ‘n sleute om die Tweede Testament se ‘opstandingsgeloof’ vanuit die Jesus-gebeure te verstaan. … Hierdie voorstelling van die opstandingsgeloof sou inderdaad as ‘n hermeneutiese sleutel kan dien vir mense en kerke wat slegs die histories-letterlike opstanding van Jesus ‘n voorwaarde wil maak om die waarheid van die Nuwe-Testamentiese opstandingsgeloof tot uitdrukking te bring.”

56:28 Sakkie Spangenberg

57:02 Universiteit van Pretoria (4 Oktober 2006): Ons kan die opstanding op verskillende maniere sien: mitologies, mistieke ervaring, of soos Rudolf Bultmann, dat Jesus slegs in jou hart opstaan.

57:21 In Desember 2005 lê Ferdie Mulder ‘n klag teen Julian Müller, Jurie le Roux en Dirk Human. Na ses maande word al drie vrygespreek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui