Om te mag twyfel, Julian Müller

Kyk ook:

Volle titel: Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis

Publikasiedatum: April 2011

ISBN: 9780624058502

In Om te mag twyfel, wys Julian Müller weer waar hy staan.

Dit is so dat daar dinge in die Bybel is wat nie maklik verstaan kan word nie, maar dit is altyd interessant dat liberales soos Müller eerder besluit om in die hele Bybel wil twyfel as om moontlike verklarings te vind vir die moeilik verstaanbare dele in die Bybel (kyk ook Om God en die Bybel te verstaan).

Vir ander resensies oor die boek, kyk:

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui