Wie is Abel Pienaar?

Kyk ook:

Abel Pienaar
Abel Pienaar was voorheen ’n NG Kerk predikant, maar het in 2006 uit die NG Kerk bedank. Daarna het hy homself ’n gnostikus genoem. Hy was die eerste direkteur van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit en predikant van die Renaissance gemeente, ’n gnostiese gemeente. Kyk ook sy Facebook blad. Hy was ’n tipiese postmoderne teoloog: daar is nie so iets soos vaste waarhede nie. Hy het ook nie geglo dat Jesus God was nie en het Jesus se maagdelike geboorte en wonderwerke betwyfel.

Hy is op 1 Julie 2021 oorlede aan Covid-19.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui