Glo die Bybel

Johannes 17:17 ...U Woord is die waarheid.

Sindikasie

Glo die Bybel Glo die Bybel

Webblad Besoekers


Besoekers vandag:153
Besoekers gister:277
Totaal Besoekers:55803
Artikel Trefslae:264497

Wie is aanlyn?

Ons het 35 gaste aanlyn
Home
Nuutste op GloDieBybel PDF Afdruk E-pos

Vir die nuutste artikels, kyk heel onder op hierdie blad onder "MEES ONLANGS"

Kyk ook die Indeks.

 

Kruis en Dwars op RSG oor evolusie                                                   

Maandag, 26 Maart 2012 15:25

Op RSG se Kruis en Dwars-program, Sondagaand 25 Maart 2012

(http://www.rsg.co.za/Program/173/Kruis-en-dwars),

is ondergenoemde gesprek uitgesaai.

Dit het gelei tot die plasing deur Kerkbode op

http://www.facebook.com/kerkbode/posts/169181583203148

wat verdere kommentare laat volg het.  Kerkbode se simplistiese stelling dat evolusie wrywing tussen gelowiges en wetenskaplikes veroorsaak, is 'n halwe waarheid.  Evolusie veroorsaak ook wrywing tussen gelowiges en gelowiges, en tussen wetenskaplikes en wetenskaplikes. 

Kyk ook na die opvolgende e-posse, hoofsaaklik tussen my en Ben du Toit, wat onderaan hierdie draad en sy kommentare geplaas is. 

 

Kerkbode

Is die wetenskap ook God se wetenskap omdat dit Sy wêreld is? Ons leef in ‘n wetenskaplike era en wil weet wat aangaan. Die verskillende menings oor evolusie veroorsaak steeds wrywing tussen gelowiges en wetenskaplikes. Luister hier na die standpunte van dr Ben Du Toit, dr Jurie van den Heever en Hennie Mouton en ds Theo Danzfuss.

KRUIS EN DWARS

www.rsg.co.za

Kommentare:

...

Kliek hier om verder te lees.

 
WAT ELKE NG-LIDMAAT BEHOORT TE WEET PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 21 Oktober 2011 10:52

Edmund Burke het gesê: "Al wat nodig is vir die bose om te oorwin is dat goeie mense niks doen nie." Mag ek, as lidmaat, eenkant staan as my kerk besig is om die spoor byster te raak? Is dit net ánder se taak om iets daaromtrent te doen? Kan ek myself eenvoudig verskoon deur te sê dat ek nie 'n ouderling of 'n predikant is nie? Mag ek maar net my skouers optrek as dit in my eie gemeente goed gaan? Is dit nodig om stof op te skop oor wat na bewering in ander gemeentes, ringe, sinodes en in ons teologiese fakulteite aangaan? Wat kan ek in elk geval daaromtrent doen? Hierdie skrywe wil dié vrae kort en duidelik probeer antwoord en vir u wenke daarstel hoe u ’n bydrae kan lewer.

 
NGK Sinode 2011 Agenda PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 23 September 2011 20:03

alt Kliek hier (2.5 MB) vir die agenda van die NGK algemene sinode 2011.

 

Kyk ook:


Kommentaar:

Die boek Die Trojaanse Perd in die NG Kerk, word 'n paar keer genoem in die agenda van die Sinode, byvoorbeeld:

 
Die Trojaanse Perd in die NG Kerk - 7 skrywers PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 18 November 2010 20:43

Nuwe Boek is hier!

 

Die Trojaanse Perd in die NG Kerk
– die ka
nker van Evolusie en Liberalisme

Vir enigiemand wat ernstig is oor
Christenskap en die Kerk.

Geen gewone boek nie - 'n MOET LEES!!

Hierdie boek lees maklik en vinnig.

Advertensieplakkaat (portret)
Advertensieplakkaat (landskap)
Kliek hier...

In die nuus

Bestellings

Vir bestellings, kontak Chris Groenewald by:

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Faks: 012 993 4106
Sel: 082 551 3102
Posadres: Posbus 34093, Glenstansia, 0010

Rekening naam: Forum
Rekening nommer: 92 4414 6049
Tipe rekening: Flexi account
Tak kode: 520 345
ABSA Menlynplein

Om posgeld te spaar kan die boek ook na bestelling en betaling by Chris, self in Doringkloof Centurion afgehaal word by ons sentrale verspreider Heiner Müller. Chris sal sy kontakbesonderhede aan belangstellendes verskaf.

Sekondêre verspreiders waar die boek direk gekry kan word, en posgeld ook tot 'n mate gespaar kan word, is:

  • Augustine Bookroom, Constantia Park, Pretoria, 012 993 4606 [www.augustine.co.za]
  • Redding Christelike Boekwinkel, Bayview Plaza, Louis Fourieweg, Voorbaai, Mosselbaai, 044 695 4353
  • Henrietta Klaasing, Groblersdal, Tel: 082 855 2412
  • Daniel Louw, Secunda, Tel: 082 441 7892
  • Jan Louw, Secunda, Tel: 017 634 2321
  • Anna Louw, Ladybrand, Tel: 082 7755 097
  • Gideon Aggenbag, Uitenhage, Tel: 041 961 0888
  • Koos Visser, Middelburg, Tel: 013 243 0296
  • Burger Vivier, Boksburg, Benoni, Brakpan en Kempton Park, Tel: 083 229 5028
  • Anton Mostert, Trompsburg (Suid Vrystaat), Tel: 051 713 0544 of 082 951 7036
  • Christelike Mobiele Lektuur (Edgar Laue), Gustav Voight Sentrum (Independence avenue), Posbus 20927, Windhoek, Namibië, Tel: 0026461 234466
  • Mev Petro Drijfhout, FOLMER BOEKHANDEL, Posbus 35510, Annlin, 0066, Pretoria Suid Afrika,   Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Tel: +27 (0)12 543 3597
  • Folmer Boekwinkel, Laseandralaan 115, Moregloed, Tel: 012 333 8064
  • Gospel Direct Music City, 012 348 1891 (kyk ook op www.gospeldirect.co.za)
  • Moments of Grace, Shop UO8a, Boardwalk Inkwazi Shopping Centre, Richardsbaai, 084 726 0906, 083 628 9991
  • eBOOKSetc, Lynnridge Mall, Tel: 087 808 7364, Faks: 086 627 6499
  • Kroonboeke, Posbus 1862, Oranjestraat 39, Kroonstad, 9500, 056 213 3554, 082 535 2846, Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

Koste per boek (indien by Chris Groenewald bestel word)

 
Oor GloDieBybel.co.za PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 01 Oktober 2010 18:00

 

Die doel van hierdie webblad is om vir mense te wys dat die Bybel geglo en verstaan kan word soos dit geskryf is. Daarom is een van die fokuspunte om te wys dat evolusie en lang tydperke (wat duidelik teenstrydig met die Bybel is) nie die Bybel verkeerd bewys nie, maar inteendeel dat korrekte vertolking van oorsprongwetenskaplike inligting juis die Bybel bevestig.

 
<< Begin < Vorige 1 2 3 Volgende Stap > Einde >>

Bladsy 1 van 3