Wie is Piet Strauss?

Kyk ook:

alt
Piet Strauss was die moderator van die NG Kerk vanaf 2007 tot 2011. Nelus Niemandt het hom opgevolg as moderator.

Hy is behoudend, maar ’n mens is teleurgesteld dat toe hy moderator was hy nie standpunt ingeneem het teen openlike dwaalleringe in die NG Kerk nie.

In ‘n video-onderhoud op 15 Maart 2023 sê hy:

…homoseksualiteit of selfdegeslaghuwelike. Ek sou sê dat dit nie ‘n kernsaak is nie en om daaroor kerk te skeur sou regtig ‘n bietjie dwaas wees.

Hier volg ’n paar artikels oor hom:

Sy opinie oor die belydenis van Belhar is dat die NG Kerk Belhar moet aanvaar sonder dwang, dus voel hy dat gemeentelede kan besluit of hulle met Belhar wil assossieer of nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui